SGstories
Gemeentestories | Oor ‘n volgende tree
10/08/2021 | SG Web– Liesl Cronje –
“What is the next right thing?”, vra sy. Ek gesels met Marlene Lesch en sy vertel my hoe hierdie sin uit die fliek Frozen 2 haar opgeval het. Hoe weet ‘n mens wat is die volgende … Lees Meer
Gemeentestories | Oor konneksie
02/07/2021 | SG WebDie Here weet presies wie ons is, waarmee ons goed is en waar Hy ons kan gebruik. Ek ontmoet vir die eerste keer vir Charlene Nieuwoudt by die vroue-oggend van 29 Mei. Die groepie saamkuier vroue het almal iets kreatiefs … Lees Meer
‘n Gemeente-storie | Peter Berndt
21/05/2021 | SG WebDit is interessant hoe ons werk, ons vaardighede en ons passies soms op onverwagse maniere en plekke saam gebruik word.
Terwyl ek luister hoe Peter Berndt my vertel van die CT skanderings wat hy onlangs vir die Two Oceans akwarium … Lees Meer
SG Stories // Die Reünie
04/09/2019 | SG Webdeur André Serfontein
Ek het verlede naweek my 30-jaar skoolreünie gehad.
Ek ken myself as iemand wat nie vreeslik nostalgies en sentimenteel raak oor sulke dinge nie. Maar hier is ek nou, effe teensinnig, formeel deel van die Whatsapp-groep van … Lees Meer