Roeping
Gemeentestories | Oor konneksie
02/07/2021 | SG WebDie Here weet presies wie ons is, waarmee ons goed is en waar Hy ons kan gebruik. Ek ontmoet vir die eerste keer vir Charlene Nieuwoudt by die vroue-oggend van 29 Mei. Die groepie saamkuier vroue het almal iets kreatiefs … Lees Meer
OEUVRE: SKEPPINGSWERK 1
25/10/2020 | SG WebHerontdek werk as skepping
Voor ons God as Moederlike Vader, Versorger en Verlosser leer ken — ontmoet ons Hom as Verbeeldingryke Skepper (Gen 1 & 2). ’n Aktivistiese Rebel teen chaos, leegte en donker. ’n Vormer en Rangskikker met … Lees Meer
Preek, Sondag 16 Augustus | Pieter Roeloffse
16/08/2020 | SG WebOns wonder oor jou – Pieter Roeloffse
. Vandag maak ons klaar met die reeks, met die tema “Ons wonder oor jou”. . Ons wonder oor waar jy jouself binne hierdie toneel van God se herstel in elke konteks sien. … Lees Meer
Naweek-werkswinkel | Jou volgende 5 Jaar
19/06/2018 | SG WebGeleenthede |
Jou volgende 5 jaar | Roeping, Dissipelskap & ‘n plan
Registrasie & Navrae kontak Sandra: groei@sg.org.za
Die hoofdoel van die kursus is om jou toe te rus om Jesus te volg in die konteks van … Lees Meer
Preek | Sondag, 13 Mei
23/05/2018 | SG WebDie siel van werk | Gideon Strauss
Spring in die stroom! Livestream die preke
Kyk ook op Livestream na die preek, preke word elke week tydens albei dienste gestroom. Die preke is ook as argief op Livestream beskikbaar! Volg … Lees Meer
Jou volgende 5 jaar | Oor Gideon Strauss en die kursus
25/04/2018 | SG Web“FAITH AND WORK. We might see them as estranged. But, in truth, they share a crucial aim: to see the unseen. Nothing new has been made without faith. Nothing unseen has been seen without work. When the force … Lees Meer
Preek, Sondag 6 Augustus
17/08/2017 | SG WebVerwonderd | Gideon Strauss
Luister hier na Stephan Cloete se weergawe van Over the Rainbow as inleiding vir die preek.
Preek | Sondag, 20 September
22/09/2015 | SG Web45 cm…’n Sprong na die wêreld | Dewaldt de Kock
Onderhoud gevoer met Louise Fourie en Mart-Marie Cloete van die Legacy Gemeenskapsentrum in Kayamandi, Stellenbosch. As jy meer wil weet oor Legacy en die programme wat daar aangebied word, of … Lees Meer
Preek | Sondag, 2 Augustus
05/08/2015 | SG WebTussen Sondae…Uitleef | Dewaldt de Kock
- Lees gerus meer oor die KIN-Culture projek.
- Die video wat ons Sondag gewys het kan jy hier kyk, die video wys ‘n soortgelyke projek in Durban, LIV Village.
- The City Harmonic – Yours