Preke
Preek Sondag 12 Junie | André Serfontein
11/06/2022 | SG WebGewone Liefde – Buitengewoon
1 Johannes 4
“Ons het lief omdat God ons eerste liefgehad het”
Kyk hier saam of laai die klankbaan af.
Preek Sondag 5 Junie | Pieter Roeloffse
04/06/2022 | SG WebLeef…waarheid
- Fisiese erediens om 10:00 & Kinderkerk
- Inspirare Werkswinkels: Leef met verwondering 18:00 tot 19:30
“If we don’t know where we are going, any road will get us there. But if we have a destination – in this … Lees Meer
Preek Sondag, 1 Mei | Pieter Roeloffse
30/04/2022 | SG WebLeef met wonde
“The scars of the risen Lord do not only prove Jesus’ identity, however; they also constitute a model to be emulated by those whom he commissions: ‘As the Father has sent me, even so I sent you.’” … Lees Meer
Preek Sondag 24 April – Pieter Roeloffse
23/04/2022 | SG Web‘n Nuwe reeks | Leef
- Sondag – 10:00
- geen aanddiens
Kyk hier saam of luister na die klankbaan. Jy kan die klankbaan ook aflaai of die preek as potgooi op jou gunsteling platvorm luister.
Preek Sondag 3 April | André Serfontein
02/04/2022 | SG WebTEMA: Nader aan…die wêreld
“Love is the most context-specific act in the entire spectrum of human behavior. There is no other single human act more dependent on and immersed in immediate context. Every act of love requires creative and personal … Lees Meer
Preek Sondag 20 Maart | André Serfontein
19/03/2022 | SG WebREEKS // Nader aan…Deernis
- Oggenddiens 10:00 (Kinderkerk hou saam met die res van die land vakansie!)
- GEEN AANDDIENS agv die langnaweek
“We need a spiritual technology of compassion.” – Krista Tippet
Romeine 8
Die Gees staan … Lees Meer
Preek Sondag 13 Maart | Pieter Roeloffse
12/03/2022 | David LipriniDie betekenis van…plesier
“The joy that is of God is not opposed to earthly pleasures. Rather, it infuses them with a foundation of meaning.” — William Sloane Coffin
- Oggenddiens & Kinderkerk 10:00
- Aanddiens & Tienerkerk 18:00
Kyk hier … Lees Meer
Nuutste inligting oor Dienste 2022
23/02/2022 | SG WebAs jy nuut is by ons, of dalk vir die eerste keer weer terugkeer na die fisiese dienste toe, nooi ons jou graag na een van ons fisiese dienste by Laerskool Stellenbosch om 10:00. As jy ‘n bekende is by … Lees Meer
Preek Sondag, 30 Januarie 2022
30/01/2022 | SG WebWysheid – André Serfontein
Spreuke 24:3-4 Daar is wysheid nodig om ‘n huis te bou, insig om sy fondamente te lê, kennis om sy kamers te vul met allerhande kosbare en mooi goed.
Kyk hier saam of luister na die … Lees Meer
Kersdiens 2021
24/12/2021 | SG WebSprake van…vrede – Pieter Roeloffse
. “The whole point of Christmas is that in Jesus heaven and earth have come together, so that giving glory to God in the highest heaven is directly, one might almost say umbilically, linked to … Lees Meer