Podcast van die week
Podcast van die week | The Carey Nieuwhof Leadership Podcast – Gesprek met Bob Goff
02/08/2020 | SG Web– André Serfontein
Podcast van die Week: The Carey Nieuwhof Leadership Podcast – Gesprek met Bob Goff
Dis moeilik om te verduidelik wie Bob Goff is – jy sal ná die podcast verstaan. Luister eenvoudig net hierna – dit sal jou inspireer om … Lees Meer
Podcast van die week | Christa Tippett en Jonathan Rowson
26/07/2020 | SG WebPodcast van die week: On Being – Gesprek tussen Krista Tippet en Jonathan Rowson . Jonathan Rowson is ’n toegepaste filosoof met ’n ruim perspektief op spiritualiteit. Hy sien die konneksie tussen ons innerlike en uiterlike wêrelde, en daag ons uit … Lees Meer
Podcast van die week | Krista Tippet en Gregory Orr
19/07/2020 | SG Web– André Serfontein
.
ON BEING: Gesprek tussen Krista Tippet en Gregory Orr
Die digter, Gregory Orr, het as 12-jarige seun ’n buitengewone trauma beleef. Hy het tydens ’n jagekspedisie saam met my sy pa per ongeluk sy jonger broer … Lees Meer
Podcast van die week | Robin DiAngelo and Resmaa Menakem
12/07/2020 | SG Web– André SerfonteinON BEING: Gesprek tussen Krista Tippet, Robin DiAngelo and Resmaa Menakem
Waar begin ons, spesifiek as jy wit is, die gesprek oor die implikasies van die wêreldwye ‘Black Lives Matter’-beweging vir ons eie konteks? Hoe begin ons die … Lees Meer
Podcast van die week | David Steindl-Rast
06/07/2020 | SG Web– André Serfontein
Podcast vir die week: Krista Tippet in gesprek met David Steindl-Rast
Die Covid-pandemie het baie dinge na die oppervlak gebring. Ons ontwaak moontlik vir ons eie angs en onsekerheid; ons ongemak met die ontwrigting van ons leefwêreld … Lees Meer
Podcast van die week | Jacqueline Novogratz
28/06/2020 | SG WebON BEING – Gesprek tussen Krista Tippet en Jacqueline Novogratz
– André Serfontein
Ek dink dis veilig om te sê dat die Covid-19 pandemie nuwe vrae na die oppervlak gebring het oor elke denkbare tema. Dis waarskynlik ook eerlik om … Lees Meer