Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 22/09/2021

Scroll to top

Top

Pieter Roeloffse

Sondag 19 September | Pieter Roeloffse

18/09/2021 |

Verbeel jou…die goeie

Die man (waarskynlik ‘n Jood), ‘n Priester, ‘n Liviet en ‘n Samaritaan. Ons is geneig om na Jesus te luister en met die Samaritaan te identifiseer.

Wat is jou gesindheid wanneer dit by die ander kom? Is jy … Lees Meer

OEUVRE | Podcast #4 | Ekonomie & Woestyn-versoekings

17/09/2021 |

Oeuvre — Werk | Geloof | Konteks: #4 Ekonomie & Woestyn-versoekings Pieter gesels met Nina Louw en bring Jesus se versoeking in die woestyn in gesprek met ons eeu-oue ekonomiese versoeking.

.

Luister hier bo na die vierde episode, laai … Lees Meer

OEUVRE | Podcast #3 | Ekonomie & Deuteronomium

09/09/2021 |

Oeuvre is ‘n bediening in SG wat fokus op werk, geloof en die Suid-Afrikaanse konteks. Ons verken die landskap van hierdie dimensies en bring dit in gesprek met mekaar, sodat ons kan leer hoe om ons geloofsoortuigings oor God te … Lees Meer

Preek Sondag 5 September | Pieter Roeloffse

05/09/2021 |

Veerbeel jou…jy ontdek

Stellenbosch Gemeente ⛪ Aanlyndiens . – Ons stap nie vandag saam nie – Fisiese dienste begin volgende Sondag! Steeds net 50 mense per diens, jy sal jou plek op Quicket moet bespreek – besonderhede volg in … Lees Meer

OEUVRE | Podcast #2 – Ekonomie & Genesis

31/08/2021 |

OEUVRE — Werk | Geloof | Konteks

Oeuvre is ‘n bediening in SG wat fokus op werk, geloof en die Suid-Afrikaanse konteks. Ons verken die landskap van hierdie dimensies en bring dit in gesprek met mekaar, sodat ons kan leer hoe … Lees Meer

Preek Sondag 22 Augustus | Pieter Roeloffse

22/08/2021 |

GODSVRAE – Kan daar weer lewe wees? – Pieter Roeloffse

Wanneer “Kan daar weer lewe kom?” uit God se mond kom, is dit ’n uitnodiging tot eerlik raak oor die menslik-gesproke hopeloosheid, oor ons afhanklikheid; dit is ’n uitnodiging tot … Lees Meer

OEUVRE | Podcast #1 | Ekonomie & Teologie

21/08/2021 |

OEUVRE — Werk | Geloof | Konteks Oeuvre is ‘n bediening in SG wat fokus op werk, geloof en die Suid-Afrikaanse konteks. Ons verken die landskap van hierdie dimensies en bring dit in gesprek met mekaar, sodat ons kan leer hoe … Lees Meer

Podcast #4 | Wat is in jou hand?

20/08/2021 |

Saam met André & Pieter

Hoekom die weeklikse podcast?

Ons hoop om met hierdie weeklikse gesprekke die afgelope Sondag se preektema en -teks meer integreer met ons daaglikse lewe. Ons wil ook iets rondom ons gemeente se visie verhelder hierdeur: … Lees Meer

Podcast #3 Praise You in this storm

13/08/2021 |

‘n Gesprek tussen André, Pieter en Stephan verken die rol wat aanbidding (worship) as geloofsgewoonte speel te midde van swaarkry en die pandemie.

Luister saam na die gesprek!

 

Lees Meer

Preek Sondag 8 Augustus | Pieter Roeloffse

08/08/2021 |

Stellenbosch Gemeente ⛪ Aanlyndiens Godsvrae: Waar was jy…? – Pieter Roeloffse.

“Waar was jy toe Ek die aarde se fondamente gelê het?” Job 38:4

Vrae nooi jou tot deelneem, nooi jou tot gesprek, wederkerigheid en nooi jou tot … Lees Meer