Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 07/08/2020

Scroll to top

Top

Ouerskap

6 Gifts Every Kid Needs from Their Dad

22/06/2015 |

Ek assosieer Vadersdag met koffie en ontbyt in die bed en oulike selfgemaakte geskenkies deur die kinders. Die res van die dag is dan nou my beurt om bederf te word. Terwyl almal rondhol in “Supernice-mode” kan ek nie help … Lees Meer

What Is Generation Z, And What Does It Want?

28/05/2015 |

And you thought you had just figured out millennials. It’s time to start wringing your hands about the new generation that’s about to enter the workforce. What do they even want?

by Jeremy Finch

Poor Generation Z. The oldest members of … Lees Meer

3 Tips for Practicing Empathy with Your Kids

28/05/2015 |

by Roman Krznaric

There’s nothing easy about raising kids. We’re all struggling and looking for new ways to build better relationships with them, help them find their way in the world, or simply deal with the tensions and tears of … Lees Meer

To Build (or Break) a Child’s Spirit

19/01/2015 |

If you needed to lose weight, what would be most motivating?

You are fat. I’m not buying you any more clothes until you lose weight!

Or:

Let’s take a walk after dinner. I’ll let you make the salad. I love … Lees Meer

Gesinsgewoontes wat IETS BETEKEN (3-5)

05/01/2015 |

deur Deon Botha – Community & Care bedieningsleier by SG 

 

Gesinsgewoonte #3: Diensbaarheid

Een van die baie effektiewe maniere om jou gesin geestelik te laat groei is om as gesin saam een of ander diens te verrig. … Lees Meer

Dear Parents With Young Children in Church

08/12/2014 |

by Jamie Bruesehoff

You are doing something really, really important. I know it’s not easy. I see you with your arms overflowing, and I know you came to church already tired. Parenting is tiring. Really tiring.

Waardes vir kinders – Vrede

15/05/2014 |

deur Deon Botha

 

“Hoe tree jy op en wat doen jy wanneer jy in konflik beland?” vra Homie, hy is ‘n Imago terapeut wat die personeel weekliks help om beter te luister en sodoende te groei na heelheid.

“Die … Lees Meer

Waardes vir kinders – Moed/Dapperheid

17/03/2014 |

deur Deon Botha

Ek en my jongste lê op die trampoline toe ek hom vra: “Weet jy wat dit is om moed te hê?”

“Ja” kom die antwoord onmiddellik en hy sit ook sommer regop, “ons moed elke oggend ons … Lees Meer

7 Crippling Parenting Behaviors

05/02/2014 |

Ek vermoed die meerderheid van alle ouers sal saamstem dat kinders ’n groot seën op hulle lewe is.

Dit maak ongelukkig nie dat die grootmaak-proses nie sonder geweldige uitdagings kom nie. Hoeveel keer het ek al in ouerskap kursusse … Lees Meer

Practical Ways to Connect with Your Child’s Heart

12/12/2013 |

Here are eleven suggestions to help you find ways to connect with your child’s heart.

1. Talking. Children often like to hear stories from your own childhood. Don’t feel like you have to tie a lesson into the story. Just … Lees Meer