Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 11/12/2018

Scroll to top

Top

Ons trou

Ons trou, wat nou?

01/09/2018 |

‘n Werkswinkel vir verloofde, verliefde en pasgetroude paartjies. Daar is ses sessies en paartjies word aangemoedig om saam al hierdie sessie by te woon.

 

Datums & temas // 3de Kwartaal

  • Sondag – 16 September | André Serfontein // Die soeke na ’n significant other – ’n Teologiese raamwerk vir verhoudings // @ 17:00 tot 18:45
  • Maandag – 24 September | André Serfontein // Die uitdaging van echad // @ 18:30  tot 21:00
  • Woensdag – 26 September | Sandra & Japie Fourie // Strengthsfinder // @ 18:30 – 21:00
  • Sondag – 30 September | Sandra & Japie Fourie // Strengthsfinder // @ 17:00 tot 18:45
  • Sondag – 7 Oktober | Pieter Roeloffse // Seksualiteit & Spiritualiteit // @ 17:00 tot 18:45
  • Sondag – 14 Oktober | Deon Botha – Kommunikasie // @ 17:00 tot 18:45

 

Wat moet julle nog weet?

 

  • Strengthsfinder: Kode sal voorsien word, as jy dit reeds gedoen het dui asb so aan met registrasie
  • Koste: R950 per paartjie (sluit ligte verversings in)
  • Plek: Kerkkantoor, Heroldstraat 15
  • Registrasie is verpligtend!

 

Wat is Gallup Strengthsfinder?

Lees Meer