Mosambiek
Mosambiek Pelgrimstog // 18 Junie – 4 Julie 2020
20/03/2020 | SG Web[ Ons kanselleer nog nie hierdie Pelgrimstog nie ]
Daar is meer as een opsie vir jou (en jou gesin) om deel te wees van vanjaar se pelgrimstog na Vilanculos saam met Francois & Alta Rauch.
Gesels met Marissa, … Lees Meer
Dear Africa: A story of Mozambique
12/11/2013 | SG WebDear Africa,
This letter has been a long time coming…The enormity of what I feel takes my breath away, but I just have to say it. You entice, you seduce, you take prisoners, you capture the hearts and minds of … Lees Meer
Om oor die heining te loer: ‘n Mosambiek storie
05/11/2013 | SG WebLadien Liebenberg was deel van die groep jongwerkendes en studente wat Junie-maand by Francois & Alta gaan kuier het. Ladien is 30, woon in Kaapstad en werk by Media24.
“Beyond our ideas of right-doing and wrong-doing, there is a … Lees Meer
Aan die Gemeente: ‘n Dankie uit Mosambiek
31/10/2013 | SG WebBeste vriende
Telkemale wanneer ek so ‘n brief moet skryf, kan ek nie anders as om aan Paulus te dink toe hy aan geliefde gemeentes geskryf het nie. Ek sit immers nie in die tronk nie – daar is dus … Lees Meer
Ignorance is bliss: ‘n Mosambiek storie
05/09/2013 | SG WebCorine van Vreden is ‘n onderwyseres by Hoërskool Oosterlig, Boksburg.
Volgens die Engelse woordeboek beteken hierdie frase: “not knowing is better than knowing and worrying” en is daarom die beste manier om my ervaring in ons buurland, as deel van … Lees Meer
Warm sjokolade & handgranate: ‘n Mosambiek storie – Jeanette Barry
31/07/2013 | SG WebJeanette Barry (27) Stellenbosch, dosent by The Private Hotel Skool
“Inreik…Om jouself deur n nuwe raamwerk van God, Sy mense en Sy skepping te her besoek, soms te ontwortel en soms te bevestig.” – Operation Love
‘n Mosambiek storie – Esbé Dippenaar
25/07/2013 | SG WebJunie is SG se Mosambiekmaand. Daar gaan jaarliks ‘n span by Alta en Francois Rauch in Mucombeze, Mosambiek kuier (die naaste dorp is Chimoio). Hulle word hulle vir ‘n week of wat deel van die Mozam ritme, ervaar, beleef, leer … Lees Meer
‘n Mosambiek storie – Zani Stoffberg
25/07/2013 | SG WebJunie is SG se Mosambiekmaand. Daar gaan jaarliks ‘n span by Alta en Francois Rauch in Mucombeze, Mosambiek kuier (die naaste dorp is Chimoio). Hulle word hulle vir ‘n week of wat deel van die Mozam ritme, ervaar, beleef, leer … Lees Meer