Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 26/03/2023

Scroll to top

Top

Missio Dei

Meer oor ons | Lidmaatskap

17/03/2020 |

Ons dek graag ‘n tafel en nooi jou om saam met ons om die tafel te kom sit. Kom eet saam, ontmoet ander nuwe lidmate of kuiergaste en gesels met personeel en ander lidmate wat al langer saam met Stellenbosch Gemeente reis. Ons deel graag ons storie en sien uit na jou saam kuier!

As jy belangstel in so ‘n ete stuur asseblief ‘n epos na marissa@sg.org.za

 

Stellenbosch Gemeente is ‘n missionale gemeente. Altans, ons streef daarna om een te wees! Prakties beteken dit dat ons alle mense uitnooi om Jesus Christus se liefde vir die wêreld uit te leef (lees meer oor ‘wat ons glo’ hieronder). Lees Meer