Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 26/03/2023

Scroll to top

Top

Livestream Stellenbosch Gemeente

Preek Sondag, 5 Maart | Pieter Roeloffse

04/03/2023 |

Vandag saam met SG

  • 10:00 Oggenddiens & Kinderkerk
  • 18:00 Tienerkerk (Alpha-kursus) by die skool se Klubhuis
  • 18:00 Inspirare saam met Pieter – Die Bybel: ‘n boek van wonder(s)?!

Grond…? – Pieter Roeloffse

“Oor die eeue sien ons … Lees Meer

Preek Sondag, 23 Oktober | Pieter Roeloffse

22/10/2022 |

En daar was lig – om te ken

SONDAG | 23 Oktober

  • Oggenddiens om 10:00 by Laerskool Stellenbosch saam met Pieter Roeloffse, Tema: En daar was lig…om te ken
  • Kinderkerk 10:00 & Tienerkerk om 18:00 (nuwe Somertyd!)
  • 18:00 – Inspirare | … Lees Meer

Preek Sondag 29 Mei | André Serfontein

28/05/2022 |

Leef beGEESterd – André Serfontein

2 Korintiërs 3

Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te … Lees Meer

Preek Sondag 26 September | André Serfontein

25/09/2021 |

Verbeel jou…dit leef

 

Verbeelding is ‘n waardevolle vaardigheid wat ons as mens het. Ons wil mekaar met hierdie preekreeks, Verbeel jou, uitdaag om met ‘n nuwe verbeelding te leef, om anders te kyk.

Mag hierdie reeks jou help om … Lees Meer

Preek Sondag 22 Augustus | Pieter Roeloffse

22/08/2021 |

GODSVRAE – Kan daar weer lewe wees? – Pieter Roeloffse

Wanneer “Kan daar weer lewe kom?” uit God se mond kom, is dit ’n uitnodiging tot eerlik raak oor die menslik-gesproke hopeloosheid, oor ons afhanklikheid; dit is ’n uitnodiging tot … Lees Meer

Preek Sondag 8 Augustus | Pieter Roeloffse

08/08/2021 |

Stellenbosch Gemeente ⛪ Aanlyndiens Godsvrae: Waar was jy…? – Pieter Roeloffse.

“Waar was jy toe Ek die aarde se fondamente gelê het?” Job 38:4

Vrae nooi jou tot deelneem, nooi jou tot gesprek, wederkerigheid en nooi jou tot … Lees Meer

Preek Sondag 25 Julie | Pieter Roeloffse

25/07/2021 |

Aanlyndiens saam met Pieter Roeloffse

Godsvrae: Waar is jy?

Stellenbosch Gemeente ⛪ Aanlyndiens . Vrae nooi jou tot deelneem, nooi jou tot gesprek, wederkerigheid en nooi jou tot ‘n verhouding. . Vrae dwing jou tot ‘n reaksie…al is dit net … Lees Meer

Preek, Sondag 11 Julie | André Serfontein

11/07/2021 |

Stellenbosch Gemeente ⛪ Aanlyndiens

Bly naby, luister of kyk aanlyn na vandag se preek.

Vandag se preek saam met André in die Sin-Vol reeks, wat fokus op transformerende gesprekke tussen Jesus en gewone mense.

Sin-Vol // Jesus & Tomas

.

.

Lees Meer

Preek, Sondag 4 Julie | Pieter Roeloffse

04/07/2021 |

Stellenbosch Gemeente ⛪Aanlyndiens

Bly naby, luister of kyk aanlyn na vandag se preek.

Vandag se preek saam met Pieter in die Sin-Vol reeks, wat fokus op transformerende gesprekke tussen Jesus en gewone mense.

Sin-Vol // Jesus & Petrus

Lees Meer

Preek Sondag 27 Junie // André Serfontein

27/06/2021 |

Onthou aanddienste skuif na 18:00 // Alle dienste sal, volgens regulasies, aangepas word na vanaand se Familievergadering! . Dienstye by Laerskool Stellenbosch Oggenddiens 10:00 Aanddiens om 18:00 .

Vanoggend se preek saam met André in die Sin-Vol reeks, wat fokus … Lees Meer