Liesl Cronje
Oor jou lied
17/12/2020 | SG WebSy word elke oggend wakker met ‘n lied in haar hart en dan sing sy dit. Behalwe vir die twee dae nadat sy uit die hospitaal ontslaan is. Toe het sy nie gesing nie. Ek wonder of die dokters haar … Lees Meer
Oor die mooiste maand
25/10/2020 | SG Webdeur Liesl Cronje
Oktober, die mooiste mooiste maand. Ek wonder hoe ons hierdie maand nog mooier kan maak?
Ek lees nou die dag ‘n aanhaling: ‘She threw away all her masks and put on her soul’. Vir maande lank al … Lees Meer
Werkswinkel in Werksvaardighede
24/09/2020 | SG WebWERKSVAARDIGHEDE: ‘n Werkswinkel vir amper en nuut gegradueerdes
As jy wil weet:
- Wat die ekstra vaardighede is waarvoor werkgewers uitkyk?
- Hoe jy die werksmark kan verken?
- Hoe jy jouself kan bekendstel aan die werksmark?
Dan is hierdie … Lees Meer
Oor ‘n tyd soos hierdie – ‘n Gemeentestorie
15/05/2020 | SG Webdeur Liesl Cronje
Ek kyk na haar glimlag op die profielfoto. Ek mis dit om haar te sien en haar aanraking te voel. Sy gee mildelik van haar liefde.
Sy sê hulle sorg nou vir agt gesinne. Ek … Lees Meer
Oor ‘n nuwe plek | deur Liesl Cronje
27/03/2020 | SG WebVanoggend het ek op ‘n nuwe plek begin werk.
Ek werk al vir jare lank van die huis af. Alleen. In my huiskantoor waar dit stil is. Wanneer ek saam met ander wou werk, was dit so gestruktureer dat ek … Lees Meer
‘n Belegging in iemand se toekoms
09/03/2016 | SG WebUitleef is waar ons die stories van lidmate vertel wat reageer het op roeping en dit nou ‘uit leef.’ Maak nie saak hoe groot of klein nie. Dis vir ons belangrik dat die hele gemeente besig is hulle Christenskap uit … Lees Meer
A leap of faith
16/02/2016 | SG Webby Liesl Cronje
I’ve recently seen a beautiful sculpture – “Leap of faith” is her name. She tells the story of a girl who wants to take a leap of faith. A leap into the future, a leap towards … Lees Meer