Lidmaatskap
Meer oor ons | Lidmaatskap
17/03/2020 | SG WebOns dek graag ‘n tafel en nooi jou om saam met ons om die tafel te kom sit. Kom eet saam, ontmoet ander nuwe lidmate of kuiergaste en gesels met personeel en ander lidmate wat al langer saam met Stellenbosch Gemeente reis. Ons deel graag ons storie en sien uit na jou saam kuier!
As jy belangstel in so ‘n ete stuur asseblief ‘n epos na marissa@sg.org.za
Stellenbosch Gemeente is ‘n missionale gemeente. Altans, ons streef daarna om een te wees! Prakties beteken dit dat ons alle mense uitnooi om Jesus Christus se liefde vir die wêreld uit te leef (lees meer oor ‘wat ons glo’ hieronder). Lees Meer
Oor Kuiergroepe | ‘n Storie uit ons community
17/10/2017 | SG Webdeur Liesl Cronje
Ek weet nou, kuiergroepe gee my lewe kleur. Hierdie jaar was ‘n nuwe jaar vir kuiergroepe in Stellenbosch Gemeete en ek is dankbaar vir elke gasheer en gasvrou en vir elke gas wat onvoorwaardelik hulle name … Lees Meer
Gemeentestemme | Lidmaatskap
20/09/2016 | SG WebIemand in ons community vra:
Wanneer is mens ’n lidmaat van SG? Is dit: 1. Wanneer jy aan ’n selgroep behoort? 2. Wanneer jy Sondag kerk toe kom? 3.Wanneer jy die pastoor ontmoet? 4. Wanneer jy tuis voel? 5. Wanneer … Lees Meer
‘n Lewe wat iets beteken
23/03/2013 | SG WebIs jy klaar met kerk, gaar geoordeel, en sat van skynheiligheid? Dalk glo jy in God, vertrek jy op ‘n geloofsreis, en is jy deksels dankbaar.Lees Meer