Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 20/04/2019

Scroll to top

Top

Kuiergroepe

Kuiergroepe | Kom sit om ons tafel

18/01/2018 |

Verlede jaar tydens die opname van gemeentestemme (en selfs voor dit) kry ons terugvoer dat dit soms vir nuwe mense moeilik is om deel te word van ons community. Ons wil graag maniere vind hoe nuwe (en ouer) lidmate makliker … Lees Meer

Oor Kuiergroepe | ‘n Storie uit ons community

17/10/2017 |

deur Liesl Cronje

 

Ek weet nou, kuiergroepe gee my lewe kleur. Hierdie jaar was ‘n nuwe jaar vir kuiergroepe in Stellenbosch Gemeete en ek is dankbaar vir elke gasheer en gasvrou en vir elke gas wat onvoorwaardelik hulle name … Lees Meer