Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 10/12/2018

Scroll to top

Top

Kommunikasie

GoDoChurch | Kommunikasie vir kerke

20/01/2018 |

*Onthou asseblief om ‘JA’ te sê vir Push Notifications.

  • Bly op hoogte van kursusse, kuiertjies, datums & dienstye
  • Luister na preke
  • Kry af en toe ‘n herinnering dmv Push Notification van belangrike gebeure
  • Ons bly op hoogte van jou … Lees Meer

Gesprekfasilitering | ‘n Werkswinkel

22/03/2017 |

“Vulnerability sounds like truth and feels like courage. Truth and courage aren’t always comfortable, but they are never weakness.” – Brené Brown

Datum: 25 April Plek: Kerkkantoor, Heroldstraat 15 | Tyd: 18:30 – 21:00 | R50 pp

 

Vir wie?

Jy is ‘n … Lees Meer

Hoe om jou Huwelik te verander

18/06/2015 |

deur Dewaldt de Kock, geskryf is samewerking met Kobus van der Merwe

Hoeveel keer wil jy graag hê jou maat jou punt insien? Wens jy partykeer dat julle net minder kan baklei? Wonder jy oor hoe julle konflik vinninger kan … Lees Meer

Familiediens

13/03/2014 |

10:00 | 19:00 Deon Botha & Francois Esterhuizen

Lees Meer

Vrygewigheid & komplimente

10/03/2014 |

deur Helena Smith

Benjamin West, ’n bekende skilder, sê hy het eendag toe hy ’n klein seuntjie was, verf gevat en ’n prentjie van sy sussie begin skilder. Sommer gou-gou was dit ’n groot gemors. Toe sy ma die skildery … Lees Meer