Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 26/03/2023

Scroll to top

Top

Kleingroepe

Communion Liturgy

13/03/2020 |

Hierdie week deel ons ‘n nagmaal-liturgie as fassiliteringstegniek met julle. Julle kan dit gebruik as julle as groep saam wil reflekteer oor julle eie kwesbaarheid of die kwesbaarheid van die lewe.

Laai die PDF hier af: Communion Liturgy (Vulnerability)

Lees Meer

Preek | Sondag 1 Desember 2019

15/12/2019 |

Die hart van Saamleef | Deon Botha 

 

Kyk hier na die preek //  Livestream

Kyk ook op Livestream na die volle preek (musiek ook), preke word elke week tydens albei dienste gestroom. Die preke is ook as argief op … Lees Meer

Refleksie vrae vir die Verbeeld-reeks

14/06/2019 |

Innerlik   

  • Watter emosies maak hierdie metafoor by jou los? Waarvan hou jy en wat voel vir jou ongemaklik?
  • Hoe het jy tot nou toe gedink oor God en hoe dink jy anders met behulp van hierdie metafoor?

 

Lees Meer

Legacy Community-dag | 23 Februarie

13/02/2019 |

By die Legacysentrum word daar weeksdae hard gewerk aan ‘n toekoms en drome van 180 kinders uit die Kayamandi-gemeenskap.

 

Agter die skerms het hierdie projek, wat oor die afgelope twintig jaar gegroei en ontwikkel het, ‘n bietjie TLC nodig.

Lees Meer

Ritmes van die lewe | Week 1 tot 8

28/01/2019 |

Lees die Inleiding hier // Ritmes Intro

Laai  W E E K  1  hier af //  Ritme 1

Laai  W E E K  2  hier af //  Ritme 2 Kragprop

Laai  W E E K  3  hier af //  Ritme 3 … Lees Meer

Ritmes van die Lewe | ‘n Intensionele reis

24/01/2019 |

God roep jou met die wonderlike uitnodiging, “Kom na my toe”. Wanneer ons na God toe kom, antwoord ons vanuit ons regte lewens. Trevor Hudson herinner ons dat God se huisadres ons gewone lewens is. As volgelinge (of dissipels) van … Lees Meer

Word deel van ‘n Kleingroep

05/01/2019 |

Wil jy graag jou geloofsreis met ander mense deel? Het jy ‘n behoefte om saam met ander gelowiges te kuier, Bybel te lees en te bid? Indien wel, is ‘n kleingroep dalk net die ding vir jou.Lees Meer

Kleingroepe // Oor Gebed

03/08/2018 |

‘n Kleingroepbron wat julle gerus kan probeer is die reeks oor gebed – Prayer – geskryf deur Chelsea Jacobs. Chelsea verduidelik dat ons so baie keer in die patroon verval om allerhande dinge wat ons nodig het vir God te vra, … Lees Meer