Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 26/03/2023

Scroll to top

Top

Kinders

Gesinsgewoontes…wat IETS BETEKEN (2)

24/08/2021 |

deur Deon Botha 

Volgens studies is bevind dat daar ‘n paar gesinsgewoontes is wat, wanneer gereeld beoefen, dit lei tot die versterking van gesinsbande en geloof vir alledaagse geestelikheid. Daar is vyf gewoontes wat, alhoewel verskillend bewoord, uitstaan … Lees Meer

Gesinsgewoontes wat IETS BETEKEN (3-5)

24/08/2021 |

deur Deon Botha 

 

Gesinsgewoonte #3: Diensbaarheid

Een van die baie effektiewe maniere om jou gesin geestelik te laat groei is om as gesin saam een of ander diens te verrig. Beide die kinders en ouers sal ‘n … Lees Meer

Gesinsgewoontes wat IETS BETEKEN… (1)

24/08/2021 |

GELOOFSGEWOONTES VIR GESINNE deur Deon Botha

 “Jesus told this simple story, but they had no idea what he was talking about. So he tried again. “I’ll be explicit, then. I am the Gate for the … Lees Meer

DigiKids – Sondag 31 Mei

31/05/2020 |

DigiKids saam met Deon en die Kinderkerkspan

Ons leer vandag meer oor die Heilige Gees.

 

Lees Meer

Storytelling for Children

14/06/2016 |

Inleiding: Deon Botha

Ons is tans besig met die reeks “Die storie van…” wat ons nooi om opnuut ons verbeelding te gebruik wanneer ons die ou Bybelstories lees.

‘n Sondag of wat gelede het ek by die Kinderkerk die storie van Jona … Lees Meer

Every time we say: “Let there be…”

11/03/2015 |

by Steve Wiens

 

Every day, my boys create. They often emerge from the downstairs laboratory (adults refer to it as a basement) clad in masks and capes, armed with swords and light sabers. More remarkable than the costumes they … Lees Meer

Waardes vir kinders – Vrede

15/05/2014 |

deur Deon Botha

 

“Hoe tree jy op en wat doen jy wanneer jy in konflik beland?” vra Homie, hy is ‘n Imago terapeut wat die personeel weekliks help om beter te luister en sodoende te groei na heelheid.

“Die … Lees Meer

Waardes vir kinders – Moed/Dapperheid

17/03/2014 |

deur Deon Botha

Ek en my jongste lê op die trampoline toe ek hom vra: “Weet jy wat dit is om moed te hê?”

“Ja” kom die antwoord onmiddellik en hy sit ook sommer regop, “ons moed elke oggend ons … Lees Meer

Waardes vir kinders – Eerlikheid

04/03/2014 |

deur Deon Botha

 

Ek het myself uitgevang dat ek waardes van my kinders verwag wat ek self nie eens onder die knie het nie. So vra my middelste vir roomys na ete, “Daar is nie…” kom die antwoord soos … Lees Meer

Wie is my kinders besig om te word?

12/11/2013 |

deur Deon Botha

Die goue draad wat tans deur die preekreeks loop is die vraag: “Who am I becoming?”. Hierdie vraag is net so relevant wanneer dit by ons ouerskapstyl kom. Ek lees die volgende raak uit die boek “Good … Lees Meer