Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 05/03/2021

Scroll to top

Top

Kinderkerk

DigiKids | Sondag 3 Mei

03/05/2020 |

Deon vertel vir ons (volgens hom) “Een van die coolste stories in die Bybel”

.

Lees Meer

DigiKids – Sondag 26 April

26/04/2020 |

Deon wys vir ons hulle huis se ‘secret garden’ en leer ons hoe ons kan bid.

.

 

Lees Meer

DigiKids – Sondag 19 April

19/04/2020 |

Deon vang vis in sy tuin (wel, soortvan). Eintlik vertel hy en André ons vandag meer van die skrywers van die Bybel.

Lees Meer

DigiKids – Opstandingsondag

12/04/2020 |

Deon vertel ‘n storie en jy gaan ‘n vel papier nodig hê, gaan kry gou, ons wag vir jou!

 

 

Lees Meer

DigiKids Kinderkerk na die diens

19/03/2020 |

Sondag 5 Maart // DigiKids

 

Aktiwiteite vir vandag se storie: 

CURR118

CURR155

Daniel inkleurprent

Daniel_And_The_Lions_Craft

daniel_and_the_lions_maze

daniel_and_the_lions_spot_the_differences

 

  • Het jy geweet die YouVersion App bied ook interaktiewe opsies vir jou kids?
  • Gesels met Deon – deon@sg.org.za vir meer … Lees Meer

Registreer hier vir Kleuter-, Kinder- & Tienerkerk 2020

17/01/2020 |

Kliek op die skakel en registreer asseblief jou kind, bly so op hoogte van uitstappies, gebeure en lekkertes.

REGISTREER HIER

 

.

.

.

Lees Meer

Storytelling for Children

14/06/2016 |

Inleiding: Deon Botha

Ons is tans besig met die reeks “Die storie van…” wat ons nooi om opnuut ons verbeelding te gebruik wanneer ons die ou Bybelstories lees.

‘n Sondag of wat gelede het ek by die Kinderkerk die storie van Jona … Lees Meer

Kinderkerk Jonkershoekuitstappie | 15 November

05/11/2015 |

Kom stap Sondag, 15 November saam in Jonkershoek met ons jaarlikse Kinderkerkuitstappie!

Wie stap saam: Kinders en ouers van alle ouderdomme, kleiner kinders moet asb hulle ouers saambring!

Waarheen stap ons: Jonkershoek se hek tot by die eerste waterval

Hoe … Lees Meer

Kinderkerkuitstappie: Jonkershoek

26/03/2014 |

Om saam met ander te wees is so ’n lekker tydverdryf. Kersfees wil mense bymekaar wees, eensames voel die alleen-wees die ergste op hierdie dae.

Op 16 Maart het die kinderkerk na die Jonkershoek waterval gestap, ouers en kinders saam. … Lees Meer