kids
Gesinsgewoontes…wat IETS BETEKEN (2)
24/08/2021 | SG Webdeur Deon Botha
Volgens studies is bevind dat daar ‘n paar gesinsgewoontes is wat, wanneer gereeld beoefen, dit lei tot die versterking van gesinsbande en geloof vir alledaagse geestelikheid. Daar is vyf gewoontes wat, alhoewel verskillend bewoord, uitstaan … Lees Meer
DigiKids – Sondag 31 Mei
31/05/2020 | SG WebDigiKids saam met Deon en die Kinderkerkspan
Ons leer vandag meer oor die Heilige Gees.
Registrasie | Kinder- & Tienerkerk
09/01/2019 | SG WebWord deel van die databasis |
Ons wil deur die loop van die kwartaal met jou gesels oor Sondae, bergklim, fliekaande, kuiers en allerhande ander lekker goed wat julle nie wil mis nie!
Registreer asseblief hier by die relevante … Lees Meer
Matroosberg-avonture!
31/05/2016 | SG Webdeur Deon Botha
‘n Gevoel van duiseligheid styg deur my lyf toe ek eindelik by die eindpunt staan. Die aarde val 1000m voor my weg en die kranse vorm ‘n klipmuur wat steeds hoër rys. Die leegte suig my … Lees Meer
The 5 Things Your Kids Will Remember About You
10/11/2015 | SG Webby Dave Willis
What parenting habits are the most significant to kids?
1. The times you made them feel safe (or the times you made them feel unsafe)
There’s a vulnerability and a need for protection in … Lees Meer
3 Tips for Practicing Empathy with Your Kids
28/05/2015 | SG Webby Roman Krznaric
There’s nothing easy about raising kids. We’re all struggling and looking for new ways to build better relationships with them, help them find their way in the world, or simply deal with the tensions and tears of … Lees Meer
Dear Parents With Young Children in Church
08/12/2014 | SG Webby Jamie Bruesehoff
You are doing something really, really important. I know it’s not easy. I see you with your arms overflowing, and I know you came to church already tired. Parenting is tiring. Really tiring.
Waardes vir kinders – Vrede
15/05/2014 | SG Webdeur Deon Botha
“Hoe tree jy op en wat doen jy wanneer jy in konflik beland?” vra Homie, hy is ‘n Imago terapeut wat die personeel weekliks help om beter te luister en sodoende te groei na heelheid.
“Die … Lees Meer
Bald Cartoons for young cancer patients
22/04/2014 | SG WebFamous cartoons from all over the world have gone bald, sending out the message that a child with cancer deserves to be treated just like any other child.
Vrygewigheid & komplimente
10/03/2014 | SG Webdeur Helena Smith
Benjamin West, ’n bekende skilder, sê hy het eendag toe hy ’n klein seuntjie was, verf gevat en ’n prentjie van sy sussie begin skilder. Sommer gou-gou was dit ’n groot gemors. Toe sy ma die skildery … Lees Meer