Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 23/02/2018

Scroll to top

Top

Jongwerkendes

Preek | Sondag, 18 Februarie – Deon Botha

21/02/2018 |

Strome van lewe // Deon Botha // 10:00 

 

Spring in die stroom! Livestream die preke

Kyk ook op Livestream na die preek, preke word elke week tydens albei dienste gestroom. Die preke is ook as argief op Livestream beskikbaar! … Lees Meer

Preek | Sondag, 18 Februarie – Gideon Nel

21/02/2018 |

Strome van Lewe // Gideon Nel // 19:00

 

Hierdie preek is slegs op Livestream beskikbaar!

Spring in die stroom! Livestream die preke

Kyk ook op Livestream na die preek, preke word elke week tydens albei dienste gestroom. Die preke … Lees Meer

Preek | Sondag, 11 Februarie

21/02/2018 |

‘n Stroom van genade | André Serfontein

 

Spring in die stroom! Livestream die preke

Kyk ook op Livestream na die preek, preke word elke week tydens albei dienste gestroom. Die preke is ook as argief op Livestream beskikbaar! Volg … Lees Meer

Crossroads Retreat | 17-18 March

18/02/2018 |

The Retreat

When facing a personal crossroads, how do you decide which route would lead to a more fulfilling life?

On a Crossroads Retreat you will be encouraged, through a guided process, to reflect on where you are, … Lees Meer

Gesinskamp | 23-25 Maart

14/02/2018 |

Waar | Privaat kampterrein, 23-25 Maart, Witzenhoekvallei   Kostes | R450 per gesin 4 tot max 5, vir die naweek Individue of paartjies R300 vir die naweek   Jy bevestig deur ‘n epos te stuur na evert@sg.org.za Daar is beperkte … Lees Meer

Gebedsopsies | Gebed vir reën

12/02/2018 |

“Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die … Lees Meer

Preek | Sondag, 4 Februarie

09/02/2018 |

‘n Stroom van liefde | Dewaldt de Kock

Terugvoer | Die Legacy Sentrum in Kayamandi, Stellenbosch

Jy kan op verskeie maniere betrokke raak by die Legacy Kayamandi-projek in Stellenbosch, hierdie gemeenskapsentrum is onder andere ‘n naskool- en leersentrum vir sowat … Lees Meer

An Ash Wednesday Conversation: Why Lent is a lot like Surfing

08/02/2018 |

The surfer doesn’t create the waves, but her board puts her in a position to catch their energy. In the same way, spiritual disciplines don’t create the transforming power of God, but they do put us in a position to … Lees Meer

Meer oor ons | Lidmaatskap

04/02/2018 |

Volgende Inligtingsesie vir nuwe lidmate | 18 Februarie, 11:15 & 20:15 Paul Roos Sentrum

Registreer asb hier:

Please wait...

Stellenbosch Gemeente is ‘n missionale gemeente. Altans, ons streef daarna om een te wees. Prakties beteken dit dat ons alle mense uitnooi om Jesus Christus se liefde vir die wêreld uit te leef (lees meer oor ‘wat ons glo’ hieronder). Lees Meer

Preek | Sondag, 28 Januarie

30/01/2018 |

Een God, 3 Strome | André Serfontein

 

Kyk ook op Livestream na die preek, preke word elke week tydens albei dienste gestroom. Die preke is ook as argief op Livestream beskikbaar! Volg die skakel…

Livestream stel jou in staat … Lees Meer