Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 26/09/2022

Scroll to top

Top

Inspirare Werkswinkels

Digitale Klank-werkswinkel

03/08/2022 |

DIGITALE KLANKWERKSWINKEL Vir wie is dit bedoel?

Enigiemand wat inhoud skep vir digitale media waar klank ‘n belangrike rol speel, soos bv. Opleidingsmateriaal, Podcasts of Musiek.

Wat sal die uitkoms wees?

Leer om sagteware soos Garageband, Reaper of Resolve te … Lees Meer

Werkswinkel vir verhoudings | Inspirare

03/08/2022 |

WERKSWINKEL VIR VERHOUDINGS Hoe kom ons weer in ritme?

Vir twee mense om in ritme met mekaar te leef was nog nooit eenvoudig nie. Dis nog  minder só sedert Covid-19 ons almal se ritmes kom omkrap en verander het. Hierdie ritmes … Lees Meer

Inspirare Werkswinkels | Leef met verwondering

28/05/2022 |

fotokrediet: Matthias Esterhuysen INSPIRARE WERKSWINKELS Ons lewens is oorlaai met informasie, to-do-lysies en goedere. Ons dans nie meer om vure of deel koolstoof stories met mekaar nie. Ons leef in ’n disenchanted world — waaroor ons dankbaar kan wees — maar het … Lees Meer

INSPIRARE werkswinkels

22/02/2022 |

INSPIRARE-werkswinkels  |  Waar spiritualiteit en die lewe ontmoet

Bespreek jou plek: info@sg.org.za | 082 411 7518

  1. LEEF BEWUS VAN GOD – aangebied deur Nina Louw

Fokus

Tydens hierdie interaktiewe werkswinkel probeer ons God se teenwoordigheid ontdek in beide … Lees Meer

Werkswinkel: Enneagram

15/07/2014 |

Hierdie interaktiewe werkswinkel vertrek vanuit die oortuiging dat ’n lewenstorie wat iets beteken een is wat reageer op, en deelneem aan God se groter storie. Lees Meer