Huwelike
Ons trou, wat nou?
04/02/2022 | SG Web‘n Werkswinkel vir verloofde, verliefde en pasgetroude paartjies. Aangebied deur Dewaldt de Kock en André Kilian.Lees Meer
Huwelikswerkswinkel | 14 September
26/08/2019 | SG WebHIERDIE WERKSWINKEL IS REEDS VOL BESPREEK!
‘n Oggend van Presence & Abundance saam met Dewaldt en Suzelle de Kock
Hoe skep ons ‘n omgewing waarin ons floreer, konneksie kan vier, en teenwoordigheid en oorvloed kan beleef?
- SATERDAG, 14 September … Lees Meer
Date Night Idees
13/09/2017 | SG WebWeeklikse ‘DATE NIGHT’ idees.
Die idees is uit Ted Cunningham se boek Fun Loving You: Enjoying Your Marriage in the Midst of the Grind.
Arise, my darling, my beautiful one, come with me.
—Song of Songs 2:10
PLAYDATE: Enjoying time … Lees Meer
Mmmm…Huweliksnaweek!
23/03/2017 | SG WebVol bespreek!
Vir die eerste keer in baie baie jare bied ons ‘n huweliksnaweek aan, weg van roetine, weg van kinders, weg van enige iets wat julle aandag aftrek van julle huwelik!
Mmmm… Huweliksnaweek
Mmmm… is die klank wat jy maak … Lees Meer
Vir jou huwelik: Aand van Presence & Abundance
22/02/2017 | SG WebDie doel van die aand is om getroude paartjies weer die taal van abundance en die taal van presence te leer. Oorvloed en teenwoordigheid.
Dis alles dinge wat automaties daar is in die romantiese fase van ’n verhouding maar soos … Lees Meer
Om lief te hê, vir Altyd, na Valentynsdag
25/02/2016 | SG Webdeur Kobus van der Merwe
Februarie is die maand waarin die liefde gevier word. Ons probeer op allerlei maniere verstaan hoe Cupido se pyle werk. As hulle afgevuur word, hoekom hulle tref wie hulle tref.
Preek | Sondag, 30 Augustus
01/09/2015 | SG WebDie Spasie tussen Ons | Dewaldt de Kock
(Die audio van die preek sal teen Donderdag op die web beskikbaar wees!)
Kyk na hierdie video: The power of connection
Om weer te trou: Die noodsaaklikheid van poligamie
10/02/2015 | SG Webdeur Francois Esterhuizen
Mense wat gelukkig getroud is trou nie net een keer nie. Hulle trou weer en weer. Hulle trou nie net met die partner wat maklik is om mee saam te leef nie, maar ook met die … Lees Meer
Die krag van broosheid in die huwelik
27/01/2015 | SG Webdeur Kobus van der Merwe
Een van die bestandele van ń goeie huwelik is om broosheid in die teenwoordigheid van jou lewensmaat te waag. Dit is daardie deel van jou wat die sagste, kwesbaarste is. Broosheid het ń element … Lees Meer