Hoop
Sondag 12 Desember | Advent – Hoop
12/12/2021 | SG WebSprake van … HOOP | Deon Botha
Deon praat op hierdie tweede Advent-Sondag oor HOOP.
Die ster het nie die donker weggeneem nie, Jesus is in die donker nag gebore, die opstanding het vanuit ’n donker graf gebeur.
Watter donkerte moet … Lees Meer
Preek Sondag 24 Januarie – André Serfontein
24/01/2021 | SG WebVandag se tema: Waar begin mens…hier André Serfontein . Pieter het verlede week die vraag gevra: Waar begin ‘n mens. André waag dié week ‘n antwoord op hierdie vraag, ‘n vraag wat waarskynlik ook joune is aan die begin van … Lees Meer
‘n Matriks van Hoop
02/09/2020 | SG Web’n Matriks van HOOP – Pieter
In ons reeks oor HOOP het ons die afgelope Sondag stilgestaan by die tema “Om HOOP te ontdek”. (Kyk die preek hier as jy dit misgeloop het of weer wil kyk) . Ons het … Lees Meer
Preek Sondag, 23 Augustus | André Serfontein
23/08/2020 | SG WebOm Hoop te Soek – André Serfontein
. “Ons wil in hierdie kort reeks op reis gaan met hoop, want die landskap van hooploosheid rondom ons is oorweldigend. Ek kan dit vir jou wys, en jy vir my. Ons hoef … Lees Meer
Preek | Sondag, 6 Maart
10/03/2016 | SG WebThe Saint | Dewaldt de Kock
Sondagoggend se gaste, kontak hulle gerus as jy deel wil wees van hulle projekte! En laat weet ons van jou eie stories van verandering en hoop: dewaldt@sg.org.za
Madeleine Basson van Grumbling Tummies
Liesel Koen … Lees Meer
Preek: Wees…Hoop
05/12/2013 | SG Web| 10:00 & 19:00 André Serfontein
Tekste & aanhalings:
- Wat is hoop?
ἐλπίς – elpis | to anticipate, usually with pleasure; expectation or confidence: – faith, hope.
Hebreërs 11:1 Om te glo, … Lees Meer
Geestelike waardes: Gawe geskenke vir nihilistiese tye en moeë mense
03/12/2013 | SG Web“Dis asof dit iewers ’n snaar raak. Van oral getuig lesers dat hulle iets herken, iets verstáán as daar gepraat word oor sinisme wat dreig om oor te slaan in gevoelens van depressie. Dat daar iets in ons roer as … Lees Meer