Groei
Workshop: Sacred Conversations 2
10/01/2020 | SG WebSacred Conversations 2 – Conversations with God
Learn about God’s story and join us on this journey towards a deeper understanding of your place in it. Explore some practices that strengthen your relationship/connection with God. Please RSVP by
Spore 2019 | ‘n Werkswinkel oor ouerskap
11/04/2019 | SG WebInleiding
Die woord ‘ouerskap’ is ’n woord met groot gewig.
Dit dra groot gewig omdat die spore daarvan oor en deur elke lewe en elke storie loop. Soms is hierdie spore ’n baken, ’n kompas, ’n tuiste gevul met die … Lees Meer
Werkswinkel | Vlerke vir gesinne met ‘n Gr 11 of 12
07/04/2016 | SG WebDie werkswinkel is vir ouers van tieners in Graad 11 en 12, ouers en tieners doen die werkswinkel saam.
’n Graad 11 leerder ervaar baie uitdagings rakende toekomskeuses. Dit kan maklik voel asof ouers te veel van hul kinders verwag … Lees Meer
Week of guided prayer | Week van begeleide gebed
28/03/2016 | SG WebWaaroor handel begeleide gebed?
Terwyl jy voortgaan met jou lewe soos gewoonlik, sit jy elke dag gedurende die week tyd opsy om te bid en met jou gebedsbegeleier te vergader. Die persoon sal luister na jou en voorstelle maak vir … Lees Meer
Cycle of Grace
15/02/2015 | SG Web
Wanneer: Sondag, 15 Maart | Dinsdag, 17 Maart | Sondag, 22 Maart & Dinsdag, 24 Maart (vier verpligte sessies) Koste: R50 pp | Plek: Kerkkantoor, Heroldstraat 15 Tyd: Sondagsessies is 17:15-18:45 (17:00 verwelkoming) & Dinsdae: 19:00 – 20:30 (verwelkoming 18:45)
Registreer … Lees Meer