Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 25/05/2022

Scroll to top

Top

Gemeentestories

Boekvoorstel deur Jurgens Hendriks

20/05/2022 |

Jurgens stel hierdie week twee boeke voor. In Leadership or Servanthood? Walking in the steps of Jesus, skryf Yung Hwa dat die wêreld van vandag obsessief is oor leierskap. Die identifisering van leiers, hul opleiding, en hoe om ‘n leier … Lees Meer

SG Storie | Jurgens Hendriks

20/05/2022 |

Oor Wysheid

Hoe ouer ek word hoe minder verstaan ek. Wat is ware dienskneg leierskap byvoorbeeld? Jurgens Hendriks verduidelik dit so terwyl ons oor ‘n koppie koffie kuier: “Jesus het so baie tyd spandeer om na Sy Vader te luister, … Lees Meer

Gemeentestories | Oor ‘n volgende tree

10/08/2021 |

– Liesl Cronje –

“What is the next right thing?”, vra sy. Ek gesels met Marlene Lesch en sy vertel my hoe hierdie sin uit die fliek Frozen 2 haar opgeval het. Hoe weet ‘n mens wat is die volgende … Lees Meer

Gemeentestories | Oor konneksie

02/07/2021 |

Die Here weet presies wie ons is, waarmee ons goed is en waar Hy ons kan gebruik. Ek ontmoet vir die eerste keer vir Charlene Nieuwoudt by die vroue-oggend van 29 Mei. Die groepie saamkuier vroue het almal iets kreatiefs … Lees Meer

‘n Gemeente-storie | Peter Berndt

21/05/2021 |

Dit is interessant hoe ons werk, ons vaardighede en ons passies soms op onverwagse maniere en plekke saam gebruik word.

Terwyl ek luister hoe Peter Berndt my vertel van die CT skanderings wat hy onlangs vir die Two Oceans akwarium … Lees Meer

[ storie ] Oor hier se kleur

10/03/2021 |

 

deur Liesl Cronje

My hier is blou. Deurweef met sagte blou en donkerblou en grysblou en ‘n bietjie wit. My hier se soom is geborduur in patrone van diep blou granate, met klein klokkies wat klingel as ek loop. … Lees Meer

SG Stories | ‘n Versameling

12/07/2020 |

.

[ Laai die SG Stories PDF hier af:  SG Stories Mar 2020 ] 

.

Voorwoord deur André Serfontein

’n Kollega vertel my anderdag van ’n praatjie op die platvorm TED, getiteld “The danger of a single story.” Chimamanda Ngozi Adichie, … Lees Meer

Oor ‘n tyd soos hierdie – ‘n Gemeentestorie

15/05/2020 |

deur Liesl Cronje

 

Ek kyk na haar glimlag op die profielfoto. Ek mis dit om haar te sien en haar aanraking te voel. Sy gee mildelik van haar liefde.

 

Sy sê hulle sorg nou vir agt gesinne. Ek … Lees Meer