Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 26/03/2023

Scroll to top

Top

Gebed

Gebedswerkswinkel | Inspirare

16/08/2022 |

In Gesprek met God

Hierdie werkswinkel wil ’n basis lê vir ons vermoë om in gesprek met God te wees; dit wil ons die woorde gee om met God te praat. Die idee is nie net om oor gebed te … Lees Meer

Preek | Sondag, 3 Maart 2019

17/03/2019 |

Floreer…Gewortel | Deon Botha

 

Spring in die stroom! Livestream die preke

Kyk ook op Livestream na die volle preek (musiek ook), preke word elke week tydens albei dienste gestroom. Die preke is ook as argief op Livestream beskikbaar! Volg … Lees Meer

Kleingroepe // Oor Gebed

03/08/2018 |

‘n Kleingroepbron wat julle gerus kan probeer is die reeks oor gebed – Prayer – geskryf deur Chelsea Jacobs. Chelsea verduidelik dat ons so baie keer in die patroon verval om allerhande dinge wat ons nodig het vir God te vra, … Lees Meer

Gebedsopsies | Gebed vir reën

12/02/2018 |

“Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die … Lees Meer

Encounter with God | Begeleide Gebed

20/01/2018 |

What is the 4 week encounter with God about?

It’s a way of being on retreat without going away! You carry on living your life as normal, but set aside time during the retreat to pray and to meet with … Lees Meer

Gebed | Pols na buite

06/02/2017 |

1. Raak bewus van God se teen woordigheid

Voel jou eie pols. Weet dat dit God se pols is wat deur jou klop en vir jou lewe gee. Kyk na jou laaste 24 uur. Vra die Here vir jou duidelikheid te … Lees Meer

Preek | Sondag, 31 Mei

01/06/2015 |

Tussen Sondae…Die Vriend | André Serfontein

Die afgelope Sondag se preek is teen ‘n Donderdag op die web beskikbaar.

  • Vir Kleingroepe of selfstudie:

Lyftaal  is spesifiek vir groepe of individue wat die preke as bron vir selfstudie wil … Lees Meer

Pray as you can not as you can’t

01/06/2015 |

by Karen Krige

We often think that we have to get things just right in order to pray, to have the right motives; to say the right words. But we all come with mixed motives and with faltering words. What … Lees Meer

Pastorale sorg

27/03/2013 |

Verraai. Beledig. Gebruik. Nutteloos. Geminag. Vergete. Mishandel. Verkleineer. Bedrieg. Afgestomp. Stoksielalleen. Mislei. Hartseer. Bespot. Gevandaliseer.Lees Meer