Dienstye Desember
Desember Dienste | ‘n Anderse Kersfees
17/12/2020 | SG Web’N ANDERSE KERSFEES NA ’N ANDERSE JAAR: GEEN KERSDIENS IN SG VANJAAR Ek kan voel hoe 2020 probeer om sy asem terug te kry. Dit was ’n vinnige, moeisame, aksievolle, uitputtende, verhelderende, uitmergelende jaar. Ek dink nie enige van ons … Lees Meer