Deon Botha
Preek Sondag 19 Maart | Deon Botha
18/03/2023 | SG WebVandag saam met SG
’n Nuwe Preekreeks: Die aard van…Verlies
Loss seems to be the price of abundance, the counterpoise to the richness of life, and remains always, even in moments of attainment, its silent necessary companion. … Lees Meer
Preek Sondag, 11 Desember | Deon Botha
10/12/2022 | SG WebVandag saam met SG
In die lig van…vreugde
- 10:00 Oggenddiens en Kinderkerkafsluiting (bring iets te ete saam om te deel)
- Geen aanddiens
Dienstye vir die volgende paar weke:
Kyk hier saam na vandag se preek:
Preek Sondag, 9 Oktober | Deon Botha
12/10/2022 | SG WebVandag saam met SG
10:00 Oggenddiens by Laerskool Stellenbosch- kinderbediening steeds gesluit vir vakansie ?
Die reeks waarmee ons besig is kombineer die skeppingswoorde van Genesis 1 met die temas wat ons deur die boek van Johannes vind: Laat daar … Lees Meer
Ouerskap Werkswinkel | Inspirare
02/08/2022 | SG WebAangebied deur Deon Botha
Die basiese inligting:
- Datums: 3 Sondae 18:30 tot 20:00 | 28 Augustus, 4 & 11 September
- Al die sessie moet verkieslik deur albei ouers bygewoon word, ons kom fisies saam bymekaar.
- Lees Meer
Preek Sondag 10 Julie | Deon Botha
09/07/2022 | SG WebGewone Liefde…Vergewe | Deon Botha
- 10 Julie – Geen fisiese diens, wel aanlyn op ons YouTube-kanaal
- 17 Julie – Dienste begin! 10:00 by Laerskool Stellenbosch – aanlyndiens soos elke Sondag
Vir Jesus is hoe ons met mekaar in verhouding … Lees Meer
Preek Sondag 27 Maart | Deon Botha
26/03/2022 | SG WebTema // Nader aan…mekaar
“André het ook gepraat oor ‘n moral imagination wat gekweek moet word. Ek wil hê ons moet vandag probeer om uit ons koppe te klim vir ’n oomblik en voel hoe compassion ons roer en … Lees Meer
Sondag 12 Desember | Advent – Hoop
12/12/2021 | SG WebSprake van … HOOP | Deon Botha
Deon praat op hierdie tweede Advent-Sondag oor HOOP.
Die ster het nie die donker weggeneem nie, Jesus is in die donker nag gebore, die opstanding het vanuit ’n donker graf gebeur.
Watter donkerte moet … Lees Meer
Fris & Vars Podcast #4 – Yandri Brits Deel 1
26/11/2021 | SG WebOp Fris en Vars is ons gas Yandri Brits, ‘n psigometriese terapeut wat onder andere kinders help met studiemetodes. Ons gesels oor hoe om kinders te help in die eksamen maar in deel 2 ook hoe om ouers te help … Lees Meer
Fris & Vars | PODCAST #3
05/11/2021 | SG Websaam met Deon Botha
Deon se podcast-reeks gaan fokus op alles en almal wat met jongmense te doen het. Hy (verteenwoordig deur Fris!) wil in gesprek gaan met ander (verteenwoordig deur Vars) om só nuwe perspektiewe te ontdek op kwessies … Lees Meer
Fris & Vars | PODCAST #2
01/10/2021 | SG WebFRIS & VARS | ALLES WAT ‘N VARS, JONG GENERASIE RAAK
saam met Deon Botha
Deon se podcast-reeks gaan fokus op alles en almal wat met jongmense te doen het. Hy (verteenwoordig deur Fris!) wil in gesprek gaan met ander … Lees Meer