Community
Meer oor ons | Lidmaatskap
17/03/2020 | SG WebOns dek graag ‘n tafel en nooi jou om saam met ons om die tafel te kom sit. Kom eet saam, ontmoet ander nuwe lidmate of kuiergaste en gesels met personeel en ander lidmate wat al langer saam met Stellenbosch Gemeente reis. Ons deel graag ons storie en sien uit na jou saam kuier!
As jy belangstel in so ‘n ete stuur asseblief ‘n epos na marissa@sg.org.za
Stellenbosch Gemeente is ‘n missionale gemeente. Altans, ons streef daarna om een te wees! Prakties beteken dit dat ons alle mense uitnooi om Jesus Christus se liefde vir die wêreld uit te leef (lees meer oor ‘wat ons glo’ hieronder). Lees Meer
Preek | Sondag, 23 Februarie 2020
17/02/2020 | SG WebLiefde & Waarheid | Deon Botha
Deon vertel hier meer oor die preek:
.
Kyk hier na die preek // Livestream
Kyk ook op Livestream na die volle preek, preke word elke week tydens albei dienste gestroom. Die preke … Lees Meer
Preek | Sondag 1 Desember 2019
15/12/2019 | SG WebDie hart van Saamleef | Deon Botha
Kyk hier na die preek // Livestream
Kyk ook op Livestream na die volle preek (musiek ook), preke word elke week tydens albei dienste gestroom. Die preke is ook as argief op … Lees Meer
Preek | Sondag, 29 Julie 2018
13/08/2018 | SG WebCommunity & Liefde // Pieter Roeloffse
Spring in die stroom! Livestream die preke
Kyk ook op Livestream na die volle preek (musiek ook), preke word elke week tydens albei dienste gestroom. Die preke is ook as argief op Livestream beskikbaar! … Lees Meer
Kuiergroepe | Kom sit om ons tafel
18/01/2018 | SG WebVerlede jaar tydens die opname van gemeentestemme (en selfs voor dit) kry ons terugvoer dat dit soms vir nuwe mense moeilik is om deel te word van ons community. Ons wil graag maniere vind hoe nuwe (en ouer) lidmate makliker … Lees Meer
Oor Kuiergroepe | ‘n Storie uit ons community
17/10/2017 | SG Webdeur Liesl Cronje
Ek weet nou, kuiergroepe gee my lewe kleur. Hierdie jaar was ‘n nuwe jaar vir kuiergroepe in Stellenbosch Gemeete en ek is dankbaar vir elke gasheer en gasvrou en vir elke gas wat onvoorwaardelik hulle name … Lees Meer
Gemeentestemme | Sosiale Community
03/11/2016 | SG WebIemand in die gemeente skryf: “Gee ons ’n manier om ook leiers te wees. That is, give people the opportunity to start a group of their interest, e.g a bike team.”
André reageer as volg:
Community het verskillende … Lees Meer