Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 18/01/2018

Scroll to top

Top

Brug

The Daily Examen

09/01/2018 |

The Daily Examen is a technique of prayerful reflection on the events of the day in order to detect God’s presence and discern his direction for us.  The Examen is an ancient practice in the Church that can help us see God’s … Lees Meer

Advent 2 | Sondag, 10 Desember

22/12/2017 |

Waarvoor wag jy? Hoop // André Serfontein

 

 

Lees Meer

Advent 1 | Sondag, 3 Desember

22/12/2017 |

Waarvoor wag jy? Vreugde // Deon Botha

 

 

Lees Meer

Ons trou, wat nou?

22/11/2017 |

‘n Werkswinkel vir verloofde, verliefde en pasgetroude paartjies. Aangebied deur Imago fasiliteerders Dewaldt & Suzelle de Kock. Die kursus sluit ook die Gallup Strenghtsfinder toets en fasilitering in en raak aspekte soos finansies, kommunikasie, konflik en seks aan. Die werkswinkel is op Imago beginsels gebaseer.

Die werkswinkel bestaan uit sewe verpligte sessies:

4 Februarie tot 4 Maart

  • Imago: Sondag 4, 11, 18, 25 Februarie & 4 Maart  | Tyd: 17:00 – 19:00
  • Strengthsfinder: Sal bevestig word
  • Koste: R1 200 per paartjie (sluit ligte verversings in)
  • Plek: Kerkkantoor, Heroldstraat 15
  • Registrasie is verpligtend!

 

Wat is Gallup Strengthsfinder?

Lees Meer

Preek | Sondag, 19 November

22/11/2017 |

Wie, sê julle, is ek? WêRELD | Dewaldt de Kock

 

Lees Meer

Preek | Sondag, 12 November

22/11/2017 |

Wie, sê julle, is ek? …Ons | Deon Botha

 

Lees Meer

Preek | Sondag, 5 November

10/11/2017 |

Wie, sê julle, is ek? Inkarnasie | André Serfontein

Lees Meer

Preek | Sondag, 15 Oktober

23/10/2017 |

Belig: Woorde & dade | Rufus Gouws

 

 

Lees Meer

Preek | Sondag, 8 Oktober

23/10/2017 |

Belig…Heelheid | Deon Botha

 

 

 

Lees Meer