Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 21/03/2019

Scroll to top

Top

Avontuur

Tienerkamp-avontuur 2019

28/02/2019 |

Wanneer: 18-20 Maart (skoolvakansie)

Waar: Groot-Winterhoekberge

Koste: R550 per persoon

Volledige inligting hier: Groot winterhoek

Gesels met Francois of Gideon as jou tiener wil saamgaan.

Lees Meer

Matroosberg-avonture!

31/05/2016 |

deur Deon Botha

 

‘n Gevoel van duiseligheid styg deur my lyf toe ek eindelik by die eindpunt staan. Die aarde val 1000m voor my weg en die kranse vorm ‘n klipmuur wat steeds hoër rys. Die leegte suig my … Lees Meer

In die nou saam met SG se Tieners

25/02/2015 |

deur Francois Malherbe (Tienerbediening)

(Foto’s heel onder)

Die afgelope naweek het ons tieners gaan kamp in n stil, avontuurlustige hoek van ‘n vallei in die berge tussen Hermanus en Stanford. Die tema van die naweek was hoe om ‘in die … Lees Meer