André Serfontein
Preek Sondag 20 Desember | André Serfontein
22/12/2020 | SG WebBly deel van die Advent-reis deur in te skakel by ons aanlyndienste: https://www.youtube.com/c/StellenboschGemeente
Jy kan die eerste preek van hierdie reeks ook in die preekbiblioteek op ons YouTube-kanaal vind.
- Dienste sal op ‘n Sondag om 10:00 live wees, en daarna … Lees Meer
Preek Sondag 1 November – André Serfontein
01/11/2020 | SG WebSondag, 1 November 2020 Die WESE van Wees – André Serfontein .
met ons kyk op ons YouTube- kanaal (skakel hieronder). . Hoe werk die Livestream diens? . Skakel 10:00 elke Sondag LIVE in op YouTube LIVE om deel te wees … Lees Meer
Preek Sondag 18 Oktober | André Serfontein
18/10/2020 | SG WebSondag, 18 Oktober Die WESE van Aanraking – André Serfontein . Ons dienste het begin by Laerskool Stellenbosch 10:00 en 19:00 maar jy kan steeds die diens saam met ons kyk op ons YouTube- kanaal (skakel hieronder). . Hoe werk die … Lees Meer
Preek Sondag 4 Oktober 2020 – André Serfontein
05/10/2020 | SG WebSondag, 4 Oktober Die WESE van Asem – André Serfontein . Ons dienste het begin by Laerskool Stellenbosch 10:00 en 19:00 maar jy kan steeds die diens saam met ons kyk op ons YouTube- kanaal (skakel hieronder). . Hoe werk … Lees Meer
Preek Sondag 27 September – André Serfontein
27/09/2020 | SG WebDie WESE van Verandering deur André Serfontein
Opsies waar jy saam na die diens kan kyk:
- https://stellenboschgemeente.online.church (hierdie dienste word net om 10:00 uitgesaai)
- YouTube // StellenboschGemeente .
Vrae en gedagtes oor vandag se preek, gesels met André … Lees Meer
Preek, Sondag 6 – André Serfontein
06/09/2020 | SG WebSondag 6 September – André Serfontein . “Ons probeer elke week ‘n nuwe reisgenoot inbring sodat ons perspektief op hoop kan verdiep en verbreed. Lees saam uit Hebreers 11, kom ons kyk of ons nog ‘n reisgenoot kan ontdek.” – … Lees Meer
Preek Sondag, 23 Augustus | André Serfontein
23/08/2020 | SG WebOm Hoop te Soek – André Serfontein
. “Ons wil in hierdie kort reeks op reis gaan met hoop, want die landskap van hooploosheid rondom ons is oorweldigend. Ek kan dit vir jou wys, en jy vir my. Ons hoef … Lees Meer
Preek, Sondag 2 Augustus | André Serfontein
09/08/2020 | SG WebOns wonder oor hier – André Serfontein
.
.
The Word became flesh and blood, and moved into the neighborhood. We saw the glory with our own eyes, the one-of-a-kind glory, like Father, like Son, Generous inside and out, true … Lees Meer
Preek | Sondag 19 Julie – André Serfontein
19/07/2020 | SG WebOns wonder…oor ons | André Serfontein
.
Ons wonder…waarheen die wêreld op pad is, wat die rol van die kerk behoort te wees; hoe die landskap van spiritualiteit besig is om te skuif; hoe ons prentjie van God, mekaar en … Lees Meer
Preek Sondag, 28 Junie | André Serfontein
28/06/2020 | SG WebGeesbewegings – Van Tempel na Lewe
Dis waarskynlik nie te moeilik om in teorie te glo dat God se beweging weier is as die kerk nie. Maar as jy jouself oopstel vir hierdie idee moet jy jouself ook oopstel vir … Lees Meer