Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 04/12/2020

Scroll to top

Top

Afrikaanse Preke

Preek | Sondag 19 Julie – André Serfontein

19/07/2020 |

Ons wonder…oor ons | André Serfontein 

.

Ons wonder…waarheen die wêreld op pad is, wat die rol van die kerk behoort te wees; hoe die landskap van spiritualiteit besig is om te skuif; hoe ons prentjie van God, mekaar en … Lees Meer

Preek | Sondag 12 Julie – Francois Rauch

12/07/2020 |

Geesbewegings – Van Kerk na Christus – Francois Rauch

“Ons gemeente het die wonderlike voorreg om ’n lang-afstand-kollega te hê wat letterlik aan die beweeg is op soveel plekke en oor soveel grense. Francois is ’n beweeglike siel wat beweeglik … Lees Meer

Preek Sondag, 28 Junie | André Serfontein

28/06/2020 |

Geesbewegings – Van Tempel na Lewe

Dis waarskynlik nie te moeilik om in teorie te glo dat God se beweging weier is as die kerk nie. Maar as jy jouself oopstel vir hierdie idee moet jy jouself ook oopstel vir … Lees Meer

Preek Sondag 21 Junie | Pieter Roeloffse

21/06/2020 |

Geesbewegings | Eksklusief na Inklusief – Pieter Roeloffse 

.

Hoe reageer ons op die dowwe-spieël-, raaiselagtige-beeld-tye waarin ons leef? Waartoe beweeg die Gees ons geloof, hoop en liefde in hierdie dae? Ons volg Sondag die Geesbewegings deur die eerste scatteredLees Meer

Preek | Sondag 14 Junie – André Serfontein

14/06/2020 |

Geesbewegings | Gathered na Scattered – André Serfontein

“Ek is bewus daarvan dat so baie van ons in hierdie tyd diep moet delf vir krag, vir geduld vir hoop, vir geloof, vir rustigheid…vir vrede. Hierdie week herinner iemand my dat … Lees Meer

Preek Sondag 7 Junie – Pieter Roeloffse

07/06/2020 |

Geesbewegings – Van Isolasie na Konneksie | Pieter Roeloffse

“God sal Sy Gees op alle mense uitstort. Kinders sal God se wil bekend maak, jongmense sal nuwe visie hê en ou mense ’n nuwe hoop. My Gees sal op mans … Lees Meer

Sondag, 24 Mei | Pieter Roeloffse & Stephan Cloete

24/05/2020 |

Ontwaak…Vars deur Pieter Roeloffse & Stephan Cloete

 

“Dit gebeur maklik dat ons ontwaak vir iets, maar dan die potensiaal wat dit inhou om verandering te bring, deur ons fingers te laat glip” – André Serfontein

Hou vandag hier saam … Lees Meer

Sondag, 17 Mei | André Serfontein

16/05/2020 |

Ontwaak…Hemels deur André Serfontein

 

“Dit gebeur maklik dat ons ontwaak vir iets, maar dan die potensiaal wat dit inhou om verandering te bring, deur ons fingers te laat glip” – André Serfontein

Hou vandag hier saam met ons kerk. 

Lees Meer

Sondag 10 Mei | Jurgens Hendriks

10/05/2020 |

Ontwaking – Identiteit | deur Jurgens Hendriks 

.

” ʼn Preek is nooit klaar nie. As dominee probeer ʼn mens die beginsels van die Skrif deur te gee. Jy probeer dit in konteks verduidelik… wat het alles in en om … Lees Meer

Sondag 3 Mei | Pieter Roeloffse

03/05/2020 |

Ontwaking – Essensieel | Pieter Roeloffse  .

“Ons is nou in Fase 4 van grendeltyd en dit lyk vir my of elke nuwe fase beslis sy eie verwarring en onsekerheid en frustrasie sal hê – gelukkig het Eskom ons help … Lees Meer