Afrikaanse Preke
Preek Sondag 17 Januarie 2020 – Pieter Roeloffse
17/01/2021 | SG WebVandag se tema: Waar begin ‘n mens?
– Pieter Roeloffse
Ons begin die jaar met aanlyndienste en hoop jy is nog veilig en gesond daar waar jy die diens saam met ons kyk. Dienste sal tot verdere kennisgewing slegs aanlyn … Lees Meer
Preek Sondag 20 Desember | André Serfontein
22/12/2020 | SG WebBly deel van die Advent-reis deur in te skakel by ons aanlyndienste: https://www.youtube.com/c/StellenboschGemeente
Jy kan die eerste preek van hierdie reeks ook in die preekbiblioteek op ons YouTube-kanaal vind.
- Dienste sal op ‘n Sondag om 10:00 live wees, en daarna … Lees Meer
Preek – Sondag 13 Desember – Pieter Roeloffse
16/12/2020 | SG WebGOEIE NUUS…vandag – Pieter Roeloffse
.
.
Preek Sondag 1 November – André Serfontein
01/11/2020 | SG WebSondag, 1 November 2020 Die WESE van Wees – André Serfontein .
met ons kyk op ons YouTube- kanaal (skakel hieronder). . Hoe werk die Livestream diens? . Skakel 10:00 elke Sondag LIVE in op YouTube LIVE om deel te wees … Lees Meer
Preek, Sondag 25 Oktober – Pieter Roeloffse
25/10/2020 | SG WebSondag, 25 Oktober Die WESE van Ontmasker – Pieter Roeloffse .
Ons het die laaste paar maande die Gemaskerdes geword. In hierdie masker-tyd is daar ook ‘n klomp gebrokenheid in ons en rondom ons ontmasker. Ons is dus redelik masker-bewus. … Lees Meer
Preek Sondag 18 Oktober | André Serfontein
18/10/2020 | SG WebSondag, 18 Oktober Die WESE van Aanraking – André Serfontein . Ons dienste het begin by Laerskool Stellenbosch 10:00 en 19:00 maar jy kan steeds die diens saam met ons kyk op ons YouTube- kanaal (skakel hieronder). . Hoe werk die … Lees Meer
Preek Sondag 4 Oktober 2020 – André Serfontein
05/10/2020 | SG WebSondag, 4 Oktober Die WESE van Asem – André Serfontein . Ons dienste het begin by Laerskool Stellenbosch 10:00 en 19:00 maar jy kan steeds die diens saam met ons kyk op ons YouTube- kanaal (skakel hieronder). . Hoe werk … Lees Meer
Preek Sondag 20 September | Rufus Gouws
20/09/2020 | SG WebDie WESE van Christus – Rufus Gouws
.
“Die inperking het aan ons gewys sonder hoeveel dinge van ons gewone alledaagse bestaan ons kan klaarkom – en ook wat regtig belangrik is. Ons kyk met nuwe oë na wat ons … Lees Meer
Preek Sondag 13 September – Pieter Roeloffse
13/09/2020 | SG WebOm hoop te leef – Pieter Roeloffse . “Hoe kry ons hoop uit ons gedagtes na ons lewe toe? Hoe bring ons hoop grond toe, na ons elke dag se bestaan? Die ontdekking is dat jou hoop die weggesteek kan … Lees Meer
Preek Sondag, 30 Augustus | Pieter Roeloffse
30/08/2020 | SG WebOm hoop te ontdek – Pieter Roeloffse . “Wanneer ons op reis gaan met hoop, loop ons altyd die gevaar van verdwaal, en soos meeste verdwaal-stories gebeur dit nie net eensklaps nie, maar met ’n paar klein onskuldige treë.” – Pieter … Lees Meer