Afrikaanse Eredienste
Ons dienste het begin!
25/09/2020 | SG WebOp Sondag, 4 Oktober, het ons weer saam begin kerk hou om 10:00 en 19:00
Kom drink voor elke diens saam koffie
Navrae 082 411 7518 – LAERSKOOL STELLENBOSCH – Endler Rd, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600
.
André vertel meer oor wat … Lees Meer
Preek Sondag 20 September | Rufus Gouws
20/09/2020 | SG WebDie WESE van Christus – Rufus Gouws
.
“Die inperking het aan ons gewys sonder hoeveel dinge van ons gewone alledaagse bestaan ons kan klaarkom – en ook wat regtig belangrik is. Ons kyk met nuwe oë na wat ons … Lees Meer
Preek Sondag, 30 Augustus | Pieter Roeloffse
30/08/2020 | SG WebOm hoop te ontdek – Pieter Roeloffse . “Wanneer ons op reis gaan met hoop, loop ons altyd die gevaar van verdwaal, en soos meeste verdwaal-stories gebeur dit nie net eensklaps nie, maar met ’n paar klein onskuldige treë.” – Pieter … Lees Meer
Preek, Sondag 16 Augustus | Pieter Roeloffse
16/08/2020 | SG WebOns wonder oor jou – Pieter Roeloffse
. Vandag maak ons klaar met die reeks, met die tema “Ons wonder oor jou”. . Ons wonder oor waar jy jouself binne hierdie toneel van God se herstel in elke konteks sien. … Lees Meer
Preek | Sondag 12 Julie – Francois Rauch
12/07/2020 | SG WebGeesbewegings – Van Kerk na Christus – Francois Rauch
“Ons gemeente het die wonderlike voorreg om ’n lang-afstand-kollega te hê wat letterlik aan die beweeg is op soveel plekke en oor soveel grense. Francois is ’n beweeglike siel wat beweeglik … Lees Meer
Preek Sondag 5 Julie | Pieter Roeloffse
05/07/2020 | SG WebGeesbewegings – Vrees na Volg
“Wat is jou vrese in hierdie dae, in hierdie tyd? As jy dit vandag ‘n slag moet neerskryf? Want ons het goeie rede om angstig te wees, om vrese te hê! Ons kan baie maklik, … Lees Meer
Preek Sondag, 28 Junie | André Serfontein
28/06/2020 | SG WebGeesbewegings – Van Tempel na Lewe
Dis waarskynlik nie te moeilik om in teorie te glo dat God se beweging weier is as die kerk nie. Maar as jy jouself oopstel vir hierdie idee moet jy jouself ook oopstel vir … Lees Meer
Preek | Sondag 14 Junie – André Serfontein
14/06/2020 | SG WebGeesbewegings | Gathered na Scattered – André Serfontein
“Ek is bewus daarvan dat so baie van ons in hierdie tyd diep moet delf vir krag, vir geduld vir hoop, vir geloof, vir rustigheid…vir vrede. Hierdie week herinner iemand my dat … Lees Meer
Hou só saam kerk
19/03/2020 | SG WebHou vandag hier saam met ons kerk.
- https://stellenboschgemeente.online.church (hierdie dienste word net om 10:00 op ‘n Sondag uitgesaai)
- YouTube // StellenboschGemeente