Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 20/10/2020

Scroll to top

Top

Afrikaanse Eredienste

Preek Sondag 4 Oktober 2020 – André Serfontein

05/10/2020 |

Sondag, 4 Oktober Die WESE van Asem – André Serfontein . Ons dienste het begin by Laerskool Stellenbosch 10:00 en 19:00 maar jy kan steeds die diens saam met ons kyk op ons YouTube- kanaal (skakel hieronder). . Hoe werk … Lees Meer

Ons dienste het begin!

25/09/2020 |

Op Sondag, 4 Oktober,  het ons weer saam begin kerk hou om 10:00 en 19:00 

Kom drink voor elke diens saam koffie

Navrae 082 411 7518 – LAERSKOOL STELLENBOSCH – Endler Rd, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600

.

André vertel meer oor wat … Lees Meer

Preek Sondag 20 September | Rufus Gouws

20/09/2020 |

Die WESE van Christus – Rufus Gouws

.

“Die inperking het aan ons gewys sonder hoeveel dinge van ons gewone alledaagse bestaan ons kan klaarkom – en ook wat regtig belangrik is. Ons kyk met nuwe oë na wat ons … Lees Meer

Preek Sondag, 30 Augustus | Pieter Roeloffse

30/08/2020 |

Om hoop te ontdek – Pieter Roeloffse . “Wanneer ons op reis gaan met hoop, loop ons altyd die gevaar van verdwaal, en soos meeste verdwaal-stories gebeur dit nie net eensklaps nie, maar met ’n paar klein onskuldige treë.” – Pieter … Lees Meer

Preek, Sondag 16 Augustus | Pieter Roeloffse

16/08/2020 |

Ons wonder oor jou – Pieter Roeloffse

. Vandag maak ons klaar met die reeks, met die tema “Ons wonder oor jou”. . Ons wonder oor waar jy jouself binne hierdie toneel van God se herstel in elke konteks sien. … Lees Meer

Preek | Sondag 12 Julie – Francois Rauch

12/07/2020 |

Geesbewegings – Van Kerk na Christus – Francois Rauch

“Ons gemeente het die wonderlike voorreg om ’n lang-afstand-kollega te hê wat letterlik aan die beweeg is op soveel plekke en oor soveel grense. Francois is ’n beweeglike siel wat beweeglik … Lees Meer

Preek Sondag 5 Julie | Pieter Roeloffse

05/07/2020 |

Geesbewegings – Vrees na Volg 

“Wat is jou vrese in hierdie dae, in hierdie tyd? As jy dit vandag ‘n slag moet neerskryf? Want ons het goeie rede om angstig te wees, om vrese te hê! Ons kan baie maklik, … Lees Meer

Preek Sondag, 28 Junie | André Serfontein

28/06/2020 |

Geesbewegings – Van Tempel na Lewe

Dis waarskynlik nie te moeilik om in teorie te glo dat God se beweging weier is as die kerk nie. Maar as jy jouself oopstel vir hierdie idee moet jy jouself ook oopstel vir … Lees Meer

Preek | Sondag 14 Junie – André Serfontein

14/06/2020 |

Geesbewegings | Gathered na Scattered – André Serfontein

“Ek is bewus daarvan dat so baie van ons in hierdie tyd diep moet delf vir krag, vir geduld vir hoop, vir geloof, vir rustigheid…vir vrede. Hierdie week herinner iemand my dat … Lees Meer

Hou só saam kerk

19/03/2020 |

Hou vandag hier saam met ons kerk. 

  1. https://stellenboschgemeente.online.church (hierdie dienste word net om 10:00 op ‘n Sondag uitgesaai)
  2. YouTube // StellenboschGemeente

 

Lees Meer