Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 30/10/2020

Scroll to top

Top

Aanlyn preke

Preek Sondag 11 Oktober 2020 – Pieter Roeloffse

11/10/2020 |

Sondag, 11 Oktober Die WESE van … Pieter Roeloffse . Ons dienste het begin by Laerskool Stellenbosch 10:00 en 19:00 maar jy kan steeds die diens saam met ons kyk op ons YouTube- kanaal (skakel hieronder). . Hoe werk die … Lees Meer

Preek Sondag 13 September – Pieter Roeloffse

13/09/2020 |

Om hoop te leef – Pieter Roeloffse . “Hoe kry ons hoop uit ons gedagtes na ons lewe toe? Hoe bring ons hoop grond toe, na ons elke dag se bestaan? Die ontdekking is dat jou hoop die weggesteek kan … Lees Meer

Preek, Sondag 6 – André Serfontein

06/09/2020 |

Sondag 6 September – André Serfontein . “Ons probeer elke week ‘n nuwe reisgenoot inbring sodat ons perspektief op hoop kan verdiep en verbreed. Lees saam uit Hebreers 11, kom ons kyk of ons nog ‘n reisgenoot kan ontdek.” – … Lees Meer

Preek, Sondag 9 Augustus | Trevor Hudson

09/08/2020 |

Ons wonder oor eenvoud – Trevor Hudson

.

Dis ’n voorreg om vandag na Trevor Hudson te luister en saam met hom te wonder oor eenvoud. . Die predikers vat ’n naweek af! Daarom gaan ons tydens vandag se diens … Lees Meer

Preek Sondag 5 Julie | Pieter Roeloffse

05/07/2020 |

Geesbewegings – Vrees na Volg 

“Wat is jou vrese in hierdie dae, in hierdie tyd? As jy dit vandag ‘n slag moet neerskryf? Want ons het goeie rede om angstig te wees, om vrese te hê! Ons kan baie maklik, … Lees Meer

Sondag, 24 Mei | Pieter Roeloffse & Stephan Cloete

24/05/2020 |

Ontwaak…Vars deur Pieter Roeloffse & Stephan Cloete

 

“Dit gebeur maklik dat ons ontwaak vir iets, maar dan die potensiaal wat dit inhou om verandering te bring, deur ons fingers te laat glip” – André Serfontein

Hou vandag hier saam … Lees Meer