Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 31/05/2016

Scroll to top

Top

Studente

Studente

As student is Stellenbosch alles behalwe vervelig: vensters, vriende, fun. Om nie van akademie te praat nie (seker hoekom baie studente daaroor stilbly!). Hoe dit ookal sy, die Universiteit bied jou oorgenoeg. En jy wil waarskynlik nie by net nóg ‘n studenteaktiwiteit betrokke raak nie. Stellenbosch Gemeente se studentebediening bied ‘n informele sosiale struktuur wat jaarliks anders lyk. Ons bedryf dit as ‘n belangegroep, met ander woorde, volgens studente se behoeftes. ‘n Groep studente durf ook elke jaar ‘n die pad aan na Mosambiek om vrywilligerswerk te doen. Hoe kan jy betrokke raak? As beginpunt:

  • Hou artikels, Twitter en Facebook dop vir die advertering van opkomende aktiwiteite
  • Word deel van Stellenbosch Gemeente se e-pos-databasis (stuur ‘n e-pos aan info@sg.org.za)
  • Word deel van ‘n studentekleingroep

Of kontak ons op een van die volgende maniere:

Tel: 021 886 6883
E-pos: info@sg.org.za