Hoe weet ek wat my talente is?
Ons is elkeen deurlopend op reis met onsself, ‘n ontdekkingsreis! Ons wil jou graag bemagtig deur werkswinkels en groeigeleenthede wat jou help om jou selfkennis te verbreed en jouself te sien soos God jou gemaak het.
Strengthsfinder is ‘n internasionale kursus wat jou help om jou Godgegewe talente te identifiseer en rus jou ook toe met die vaardighede om hierdie talente tot “strengths” te ontwikkel in jou lewe.
Die kursus behels ‘n uitgebreide aanlyn assessering van jou talente, twee interaktiewe sessies en ’n persoonlike gesprek met ’n opgeleide fasiliteerder. Die koste is R300.
REGISTRASIE VIR KURSUSSE/WERKSWINKELS IS NOODSAAKLIK.
Laaste geleentheid vir die jaar:
- Datums sal bevestig word