Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 26/03/2023

Scroll to top

Top

Strengthsfinder vir paartjies

Strengthsfinder vir paartjies
  • Datums : 23 Februarie, 1 & 8 Maart @ 16h00 – 18h30
  • Kostes : R850 per paartjie, sluit ‘n Strengthsfinder kode in vir albei, notas en ligte verversings
  • Bespreek by Sandra – groei@sg.org.za

 

“Each relationship nurtures a strength or a weakness within you’ – Mike Murdock

Volgens Jimmy Evans (huweliksguru) is die hindernis om ‘n gelukkige verhouding te hê die tekort aan selfkennis en verstaan wat dan lei tot die misverstaan van jou maat. Strengthsfinder is ‘n tool wat gebruik kan word om positiewe woorde te gee aan gevoelens, gedagtes en optredes, wat sodoende help om kommunikasie te iniseer en te bevorder in ‘n verhouding. Strengthsfinder as tool is baie prakties, dit kan ‘n taal word wat beide jy en jou maat kan verstaan en begin gebruik wanneer julle praat oor belangrike verhoudingskwessies. Strengthsfinder is ‘n aanlyntoets wat jou talente – jou natuurlike patrone van dink, voel en optree – kategoriseer in 34 temas. Gallup navorsing toon dat jou grootste ruimte vir persoonlike groei nie is om op jou swakpunte te fokus nie, maar eerder op jou sterkpunte.

Stellenbosch Gemeente bied die geleentheid vir paartjies, getroud, nie getroud, oud-getroud, om ‘n werkswinkel by te woon gebasseer op Strengthsfinder en ander, praktiese kommunikasie beginsels om jou verhouding te laat groei.

‘Compliment people. Magnify their strengths, not their weaknesses.’ – Anon

 

Sandra – groei@sg.org.za