Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 13/11/2018

Scroll to top

Top

Spring in die stroom! Livestream die preke

Spring in die stroom! Livestream die preke

Daar is 3 maniere waarop jy Stellenbosch Gemeente op Livestream kan vind en ‘n profiel skep vir jouself. En dan is daar ‘n vierde opsie, ‘n agterdeur…vir ingeval jy sukkel.

Sodra jy op enige van die platforms geregistreer is met jou eposadres, sal jy weekliks ‘n epos ontvang wat aankondig dat Stellenbosch Gemeente ‘n ‘Event’ geskep het en ook sodra ons op ‘n Sondag ‘live’ is.

Livestream is ook ‘n argief, vorige preke is dus ook daarop beskikbaar.

Maklikste manier, sonder om te registreer, volg hierdie skakel www.livestream.com/watch

Kies aan die regterkant van die blad ‘Spiritual’ in die kieslys. Kies daarna die ‘Search’ opsie regs bo. Tik ‘Stellenbosch Gemeente’ en maak seker jy kies ‘Account’.

 

1. Stuur ‘n boodskap na ons WhatsApp-nommer

  • …en ons stuur vir jou die direkte skakel na Stellenbosch Gemeente se Livestreamblad – 061 887 0022
  • Kliek LOG IN regs bo
  • Op die volgende blad: As jy nog nie ‘n profiel het op Livestream nie, kies die opsie: JOIN LIVESTREAM en volg die stappe om te registreer, dit behels registrasie met ‘n e-posadres en verifiering deur middel van ‘n e-pos wat onmiddellik aan jou gestuur word.
  • Onthou om Stellenbosch Gemeente te FOLLOW wanneer jy ingelog het

 

OF

 

  1. Laai die App af op jou foon of tablet

 

livestream how to 1

 

livestream how to 2

 

3. Op jou rekenaar/tablet

  • Gaan na jou WEB tuisblad op jou rekenaar (Safari/Googlchrome/ens)
  • Tik in die URL ruimte: www.livestream.com/watch
  • Kliek LOG IN regs bo
  • Op die volgende blad: As jy nog nie ‘n profiel het op Livestream nie, kies die opsie: JOIN LIVESTREAM en volg die stappe om te registreer, dit behels registrasie met ‘n e-posadres en verifiering deur middel van ‘n e-pos wat onmiddellik aan jou gestuur word.
  • Onthou om Stellenbosch Gemeente te FOLLOW wanneer jy ingelog het

 

OF

 

4. As jy net na ‘n preek wil kyk of enigsins sukkel: 

  • Gaan na jou WEB tuisblad op jou rekenaar (Safari/Googlchrome/ens)
  • Tik in die URL ruimte: www.livestream.com/watch
  • Search REGS BO vir Stellenbosch Gemeente
  • Kies Stellenbosch Gemeente & Follow
  • Die preke sal onder Stellenbosch Gemeente se profiel lê

 

Kontak ons gerus as jy enigsins sukkel, of iets onduidelik vind Stephan of Marissa