Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 20/04/2019

Scroll to top

Top

Spore 2017 | Deel 3

Spore  2017 | Deel 3
Play
  1. Don’t be a door#2 parent. ‘Whatever you do don’t go behind that door!’

– Wat is die goed wat jy die graagste van jou kind wil weghou?

– Watter temas of dinge het jy dalk in die verlede te veel gewig gegee?

– Wat dink jy gaan jou kind die nodigste hê om te hoor wanneer hy/sy in een van hierdie strikke trap?

– Hoe lyk jou “theology of suffering”? Is dit iets wat te alle koste vermy moet word of die einste ding wat ons help groei? Vir my kind ook?

– Hoe kan jy jou kind toerus om die pyne en gebrokenheid van die lewe te trotseer?

 

 

  1. Say YES to your kids as much as possible.

– Wat het jy nodig om met groter gemak vir jou kind meer gereeld ‘Ja’ te sê?

– Hoe kan jy jouself ‘in-die-oomblik’ help onthou om eerder na ’n ‘Ja’ te neig?

 

  1. Assume that your kid can be trusted.

– Hoe sou jy jou kind op sy beste beskryf?

– Wat gaan jou help om meer gereeld so na hom/haar te kyk?

 

  1. Get a vitamix. (Blender with lawnmower engine) Google ‘Superfoods’

 

  1. Raise good punks.

– Het jy al in gesprekke met jou kind opgetel dat daar op sekere plekke na ’n ‘post-conventional wisdom’ oorgeskakel moet word?

– Watter dinge in jou lewe het nodig om te skuif van ’n conventional na post-conventional wisdom? Wat moet jy dalk ophou nastreef of volg?

 

  1. Your kids have their path and you have yours.

– Hoe kan jy jou kind meer vryheid gee?

– Wanneer laas het jy jou man of vrou ge’hot-breath’? (Ha Ha! Jokes)

 

  1. Your kid has no idea how much power they have to break your heart and they never will, until they have kids.

 

  1. You give your kid everything you can and then you let them go.

– Op watter kleiner maniere kan jy jouself en jou kind nou reeds begin voorberei vir daardie laaste dag?

– Jy het net ongeveer 18 somers en winters met jou kind in jou huis, hoe kan jy elke sekonde laat tel voor dit vir ewig weg is?

 

Onthou dat ons Sondagoggend na die diens vir oulaas bymekaar kom in die Japie Krige Saal om oor die laaste 7 observasies te gesels.

 

Baie dankie dat julle hierdie saam met ons gevolg het. Ek hoop regtig dat hierdie vir julle waarde ingehou het en julle bietjie anders na die wêreld en jul kind/ers kyk.

Dit sal vir my baie lekker wees om te hoor wat dit is wat jou die meeste getref het – stuur my ’n epos by deon@sg.org.za .

 

Mag julle met nuwe oë en harte julle kinders geniet en saam met hulle die Fontein van alle lewe en Hoop ontdek.

 

Vrede