Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 23/09/2018

Scroll to top

Top

SG Livestream | Spring in die Stroom

Dis sonsopkoms en twee jongmense maak reg vir ’n avontuur. Die een in die Bolandse berge, en die ander een in die Franse Alpe. Hulle wêrelde is vêr van mekaar verwyder, maar altwee vind hulle community in Stellenbosch Gemeente. ’n Bewys dat jy kan induik en deel wees, waarookal jy in die wêreld is.

Livestream Stellenbosch Gemeente se eredienste, elke Sondag om 10:00 en 19:00 by Livestream (kliek hier om direk na Stellenbosch Gemeente se kanaal te gaan)  of laai sommer die Livestream application af by die AppStore of GooglePlay.

CREDITS: