Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 26/09/2022

Scroll to top

Top

SAAM | Musiek

 

Kunstenaars het die vermoë om ons nuut te laat kyk na die bekende. Ons wil jou nooi om deur die lens van musiek jouself oop te stel vir ’n nuwe perspektief. 

As jy wil, reflekteer op die volgende nadat jy ’n lied geluister het:

  • Wat is die boodskap van hierdie lied vir jou?
  • Waarheen nooi hierdie lied jou? 
    • Hoe verruim dit jou perspektief oor Christus?
    • Wat wil jy nou sê of doen?

 


 

Luister hier op jou gunsteling platform: