Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 26/09/2022

Scroll to top

Top

SAAM | Films

Film-regisseurs het die vermoë om ons nuut te laat kyk na die bekende. Ons wil jou nooi om deur die lens van films jouself oop te stel vir ’n nuwe perspektief op SAAM. Die films hieronder verlig telkens ’n sekere aspek van spiritualiteit.

Indien jy nie vaardig is met die analise van films nie, kan jy die volgende refleksie probeer:

  • Kyk die film een keer deur (met ’n bak springmielies!)
  • Dink na oor die tonele / gebeure in die film wat jou raak. 
  • Wat is die boodskap van hierdie film vir jou?
  • Waarheen nooi hierdie film jou? 
    • Hoe verruim dit jou perspektief oor SAAM?
    • Wat wil jy nou sê of doen?