Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 21/03/2019

Scroll to top

Top

Reik in na Transkei

Reik in na Transkei

Jaarliks gaan kuier ‘n groep studente en jong werkendes in Mosambiek, vanjaar ruil ons een grens vir een ‘n bietjie nader.

Kom kuier saam in Mdumbi, Transkei waar ons deel word van Transcape community en die plaaslike projekte.

 

  • Wanneer: 1-10 September
  • Wie: Studente en jong werkendes
  • Koste: R4 500 (hierdie bedrag mag dalk nog effens aangepas word)
  • Wat sluit dit alles in? Vervoer, akkommodasie, lekker kos en baie avonture.
  • Hoe kom ons daar: Soos met vorige kuiers oor ‘n grens sal ‘n Overlander ons veilig daar kry, volledig toegerus met tente, matrasse en ‘n kampkombuis.
  • So bevestig jy jou plek: Laat weet ons per epos as jy wil saamkom, ons stuur vir jou die volgende stappe.

 

Beperkte plekke, laat weet as jy belangstel om saam te gaan!