Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 26/03/2023

Scroll to top

Top

Refleksie vrae vir die Verbeeld-reeks

Refleksie vrae vir die Verbeeld-reeks

Innerlik   

  • Watter emosies maak hierdie metafoor by jou los? Waarvan hou jy en wat voel vir jou ongemaklik?
  • Hoe het jy tot nou toe gedink oor God en hoe dink jy anders met behulp van hierdie metafoor?

 

Omgewing             –

  • Watter sintuie word betrek by hierdie metafoor?
  • Hoe sense ek God in ……… (metafoor)?
  • Waar kry jy …… (metafoor)?

 

Verhouding  

  • Wie is vir jou die ……  (metafoor)?
  • Vir wie is jy die …… (metafoor)?
  • Hoe herken jy God se ……… (metafoor) in hierdie wêreld?

 

Aksie                      –

  • Waar is ek……. (metafoor)?
  • Wat kan ek doen om meer……. (metafoor) te wees?
  •  Waar is ek nie ……. (metafoor) nie?