Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 15/06/2019

Scroll to top

Top

Psalm 62

Die mooi lied wat ons gister (Sondag, 16 Maart)  aan die begin van die diens gespeel het is ń toonsetting van Psalm 62. Aaron Keys, die skrywer, vertel hoekom hy dit geskryf het en wat hom raak van Psalm 62.

Die kitaarspelers onder julle kan sommer leer hoe om dit te speel!