Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 25/05/2022

Scroll to top

Top

Projek Yiza eLegacy!  |  Kom na Legacy!

Projek Yiza eLegacy!  |  Kom na Legacy!

Kom kyk wat ons by Legacy doen; kom speel saam met die kinders op ons velde of lees saam met van die jonger kinders.

  • Ons vra dat jy drie opeenvolgende Donderdagmiddae hieraan afstaan
  • Datums: 26 Mei, 2 Junie & 9 Junie

26 Mei vanaf 16:30 tot 18:00. Dit sal ‘n oriëntasie tov Legacy en Kayamandi en ‘n kuier met van Legacy se personeel insluit

22 Junie vanaf 16:00 tot 17:00: Lees saam met die kids met materiaal wat al die vorige week ontvang is. Of doen sport saam met ons sportfasiliteerders

9 Junie vanaf 16:00 tot 17:00: ‘n ‘Debrief’ geleentheid wat deur ons ‘Chaplain’, Pieter Roeloffse, gefasiliteer gaan word. Ons sal hier ook oor ‘n moontlike pad vorentoe gesels.

Registreer asb by louise@sg.org.za teen 19 Mei
www.legacykayamandi.org