Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 03/12/2020

Scroll to top

Top

Preek, Sondag 9 Augustus | Trevor Hudson

Preek, Sondag 9 Augustus | Trevor Hudson
Play

Ons wonder oor eenvoud – Trevor Hudson

.

Dis ’n voorreg om vandag na Trevor Hudson te luister en saam met hom te wonder oor eenvoud.
.
Die predikers vat ’n naweek af! Daarom gaan ons tydens vandag se diens luister na ’n preek van Trevor Hudson.
.
Trevor is ’n teoloog, ’n dosent, en iemand wie wêreldwyd erkenning geniet vir sy insig in die veld van spiritualiteit en geloofsvorming. Trevor is ook ’n jarelange vriend van SG, en het al diep spore in ons community getrap.

.

Kyk hier saam:

  1. https://stellenboschgemeente.online.church (hierdie dienste word net om 10:00 uitgesaai)
  2. YouTube // StellenboschGemeente

.

Vrae en gedagtes oor vandag se preek, gesels met André – andre@sg.org.za

Algemene navrae, gesels met Marissa  – info@sg.org.za