Preek | Sondag, 8 Maart
Podcast: Download (3.5MB)
Sielkunstig…gevorm | Dewaldt de Kock
- Die preek se audio is teen ‘n Donderdagoggend hier & op iTunes beskikbaar.
- Vir Kleingroepe of selfstudie:
Lyftaal is spesifiek vir groepe of individue wat die preke as bron vir selfstudie wil gebruik. Lyftaal sal gedurende skoolkwartale, saam met die afgelope week se preek, op die web beskikbaar wees.
Laai Lyftaal hier af: LYFTAAL_8Maart